01.05.2013 Views

Doctor Philosophiae - Nelson Mandela Metropolitan University

Doctor Philosophiae - Nelson Mandela Metropolitan University

Doctor Philosophiae - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

22

Hoofstuk 2 verskaf 'n teoretiese fundering rondom adolessensie. Die hoofstuk sal

fokus op die ouderdomsfase waarin adolessente hulle bevind en hoe dit hul

ontwikkeling beïnvloed.

In Hoofstuk 3 word die teoretiese fundering van die konsepte selfbeeld/selfkonsep en

eiewaarde voorsien.

Hoofstuk 4 verskaf 'n teoretiese fundering van karate en bespreek ook die “verskuilde

waardes” van dié sportsoort.

Hoofstuk 5 behels 'n kritiese beskouing van die navorsingsmetodologie en empiriese

ondersoek. Die verwerking en interpretasie van gegewens sal bespreek word.

Aandag word spesifiek geskenk aan die probleemformulering, die doel van die studie,

die navorsingsmetodologie en die meetinstrumente.

Hoofstuk 6 bespreek die navorsingsbevindinge vanuit ‘n kwantitatiewe perspektief,

terwyl Hoofstuk 7 op die navorsingsbevindinge vanuit ‘n kwalitatiewe perspektief fokus.

Hoofstuk 8 behels die gevolgtrekkings wat op grond van die bevindings gemaak word.

Die beperkinge van die studie word bespreek en aanbevelings ten opsigte van die

gebruik van karate as funksionele hulpmiddel en verdere navorsing word bespreek.

Daar word ook riglyne verskaf vir die gebruik van karate as funksionele hulpmiddel om

die adolessent se eiewaarde te verhoog.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!