02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Woord en sakramente. Indien toegeruste

ouderlinge hierdie verantwoordelikheid as

bevestigde ampsdraers kan neem, skep dit

kapasiteit in die kerk vir klein gemeentes om

missionêr op hul omgewing gerig te wees, eerder

as om in ’n finansiële oorlewingstryd te spartel om

duur bediening te bekostig.

Meganismes waarmee predikante in vasgevalde

posisies na ander werkkringe verskuif kan word

(vergelyk die vorige paragraaf) kan ook ’n groot

bydrae lewer.

7.7 NETWERK VIR KLEIN GEMEENTES

Die konferensie rondom die bediening in klein

gemeentes wat van 4 tot 6 Mei in Kemptonpark

gehou is, het insig, moed, hoop en ’n

toekomsverwagting vir klein gemeentes

meegebring. Hierdie konferensie meen dat die

Algemene Sinode voorsiening moet maak vir ’n

jaarlikse konferensie met kleingemeentes. Hierdie

konferensie moet toeganklik wees vir almal wat vir

saamdink en saamgesels rondom klein

gemeentes.

Die Netwerk vir Klein Gemeentes moet die skuif

na lewenskragtigheid fasiliteer, en dié gemeentes

help verstaan hoe belangrik die bydrae is wat

hulle in hul gemeenskappe kan lewer. Klein

gemeentes dink nie vanselfsprekend pro-aktief en

hoopvol oor die toekoms nie. Baie is vasgevang in

’n poging om te oorleef. Hulle moet daarmee

gehelp word. Kapasiteit moet ontwikkel word

rondom sake soos netwerkvorming,

gawebediening, ontwikkeling van ’n nuwe

verstaan van die taak van die predikant, kerkraad

en lidmate. Aanpassende verandering word só

begelei.

Natuurlik kan geen gemeente gedwing word om

skuiwe te maak nie. Dit is eers wanneer

gemeentes ’n nulpunt bereik het dat die kerkraad

en lidmate oop is vir hulp en dikwels begin

innoveer, veral waar die regte hulp ontvang word.

Die funksionering van so ’n netwerk kan die rol

van vroedvrou vervul wat met die geboorte van ’n

nuwe toekoms vir klein gemeentes kan aanhelp.

7.8 VOORTGAANDE NAVORSING

Alle kerklike rolspelers moet verantwoordelikheid

neem om navorsing rondom klein gemeentes

voort te sit. Navorsing in al sy gestaltes is nodig.

Die voorgestelde Netwerk vir Klein Gemeentes,

waarin teologiese fakulteite ook besliste rolspelers

moet wees, is ’n goeie forum vir die stimulasie en

integrering van toepaslike navorsing.

9. AANBEVELINGS

9.1 Die Algemene Sinode word versoek om ‘n

navorsingsprojek oor klein gemeentes as

prioriteit te aanvaar.

A6: Bylaag C - Navorsing oor Klein Gemeentes

98

9.2 Indien dit as prioriteit aanvaar word, word

‘n netwerk vir klein gemeentes in die lewe

geroep. met die opdrag om as gespreksforum

vir klein gemeentes te dien, vitaliteit in klein

gemeentes te bevorder, studie oor hierdie

onderwerp te stimuleer en studieresultate in

die kerklike lewe te integreer. Die Netwerk nooi

ook die Familie van NG Kerk en ander

Gereformeerde kerke uit om aan die gesprek

deel te neem.

9.3 Die Algemene Sinode keur die beginsel

van afstandsonderrig vir tweede-loopbaan

predikante goed. ATTO word getaak om

hierdie te implementeer volgens die

Theological Education by Extension-model.

9.4 Die Algemene Sinode word versoek om

spoedeisend ’n prosedure te skep waarmee

predikante met wedersydse oorleg (tussen

predikant en gemeente) verplaas kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!