02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geagte Sinode

A3: Verslag van die Sinodale Regskommissie

A3: VERSLAG VAN DIE SINODALE REGSKOMMISSIE

Die Sinodale Regskommissie (SRK) bedien graag

die vergadering van die Sinode met die volgende

verslag:

1. PERSONEEL

1.1 Die Kommissie konstitueer tydens die 2007vergadering

van die Sinode met die volgende

lede: di AC van der Westhuizen (voorsitter), WA

van Zyl (aktuarius), DF Oelofse (skriba), WPM

van Niekerk, oudle JC Greyling, JZ du Plessis en

br P Cilliers (regsgeleerde).

1.2 Tydens die reses bedank ds Van der Westhuizen

as voorsitter en lid van die kommissie,

waarna ds Van Niekerk as voorsitter verkies word.

Ds Van Zyl aanvaar ’n beroep na Greytown, en

oudl Du Plessis bedank as kommissielid. Die

Sinodale Kommissie wys derhalwe ds EGJ de G

Schutte (waarnemende aktuarius), ds JPL van

Straaten en oudl J Mentz aan.

1.3 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

2. VERGADERINGS

2.1 Die Kommissie vergader sedertdien 18 keer.

2.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

3. OPDRAGTE VAN DIE SINODE

3.1 Kerkordeboek 2007

3.1.1 Die Kerkordeboek 2007 vir gebruik in die

NG Kerk in Oos-Kaapland word deur die Kommissie

persklaar gemaak. Die drukwerk en verspreiding

daarvan word deur die kantoor van die Direkteur

Administrasie hanteer. Die Kerkordeboek

word ook elektronies voorberei en op die sinodale

webwerf geplaas.

3.1.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis dat hierdie saak

afgehandel is.

4. OPDRAGTE VAN DIE SINODALE

KOMMISSIE

4.1 Versoek Gemeente PE-Hoogland

4.1.1 Die Kommissie adviseer die kerkraad van

PE-Hoogland ten opsigte van sy diensooreen-

61

koms met die PSD Direkteur Begeleiding Sinode

Oos-Kaapland.

4.1.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

4.2 Aanwys van lede vir kuratoria

4.2.1 Kuratorium Universiteit

Stellenbosch

4.2.1.1 Die lede van die kuratorium van die Universiteit

Stellenbosch, naamlik drs JS van der

Watt (primarius) en JJJ Putter (sekundus) verlaat

die sinodale gebied.

4.2.1.2 Di WPM van Niekerk en DF Oelofse word

onderskeidelik as primarius en sekundus aangewys.

4.2.2 Kuratorium Universiteit van die

Vrystaat

4.2.2.1 Nadat di WA van Zyl (primarius) die sinode

verlaat het en AC van der Westhuizen (sekundus)

as leraar bedank het, wys die SK op advies

van die Kommissie ds DH Davel (primarius) en dr

JGM Richter (sekundus) as verteenwoordigers

aan.

4.2.2.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

4.3 Addisionele lede vir kerklike

ondersoekliggame

4.3.1 Die Kommissie gee kennis aan die Sinodale

Kommissie dat kundige emeritii aangewend kan

word.

4.3.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

4.4 Kerklike Argiefdienste

4.4.1 Die Kommissie tree adviserend op vir die

Sinodale Kommissie tydens onderhandelinge. Die

waarnemende aktuarius is deel van die onderhandelingspan.

4.4.2 AANBEVELING:

Die Sinode neem kennis.

4.5 Woordbediening deur opgeleide

lidmate

4.5.1 Die aktuarius en PSD Direkteur Begeleiding

berei in opdrag van die Sinodale Kommissie ’n

konsep-beleid vir die aanwending van opgeleide

lidmate vir die Woordbediening en liturgiese leiding

voor. Hierdie beleid word deur die Sinodale

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!