02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A1: Verslag van die Ontwerpspan / Ordekommissie

A1: VERSLAG VAN DIE ONTWERPSPAN / ORDEKOMMISSIE

Die volgende aanbevelings word vir goedkeuring

aan die vergadering voorgelê:

1. VERGADERPLEK EN -TYD

1.1 Die vergadering word gehou by die Willows

Vakansieoord, Marine Rylaan, Port Elizabeth

vanaf 4 tot 7 Junie 2012.

1.2 Registrasie vind op 4 Junie vanaf 10:00 tot

11:30 plaas, in die groot vergadersaal van die

konferensiesentrum.

1.3 Die konstituering en openingseremonie vind

om 12:00 plaas.

1.4 Afgevaardigdes word vriendelik versoek om

hul sitplekke teen 11:45 in te neem.

1.5 Middagete vir al die afgevaardigdes word op

die eerste sittingsdag vanaf 13:00 by die

konferensiesentrum bedien.

2. DOEL

2.1 Die doel van die vergadering is onderskeiding

van God se wil / roeping vir die bediening van die

NG Kerk in Oos-Kaapland oor die volgende 4 jaar.

Wat is dit wat die Here op sleutelgebiede deur ons

wil doen? Waarheen nooi Hy ons om saam met

Hom te gaan?

2.2 Die NG Kerk in Oos-Kaapland is as verband

saam op reis - as gemeentes en ringe van die

Oos-Kaap, maar ook in Algemeen-Sinodale

verband. Belangrike sake en verslae wat in

hierdie opsig kennisname en besluite verg, verskyn

ook op die sakelys.

2.3 Die Sinode is ook 'n saam-wees geleentheid.

Ons wil nie net besluite neem nie, maar mekaar

ook beter leer ken en in ons vertroue van mekaar

groei. Ons vriendskap is 'n prioriteit.

3. OPENING EN KONSTITUERING

3.1 Die opening en konstituering van die vergadering

word om 12:00 waargeneem.

3.2 Die opening en volle vergadering vind in die

groot vergadersaal in die konferensiesentrum van

die Willows Vakansieoord plaas.

4. ORDEKOMMISSIE / ONTWERP-

SPAN

4.1 'n Ordekommissie, wat as Ontwerpspan

optree, is as volg saamgestel: Dr Chris van Wyk

(sameroeper); di Hansie Schutte, Danie Mouton

(skriba), Rethie van Niekerk, Barnard Steyn, Attie

10

van Wyk, Johan Steenkamp, Mynhardt van Zyl en

dr Jan Viljoen (DA).

5. SITPLEKKE EN GROEPSINDELING

5.1 Die vergadering vind in groepsverband plaas.

Afgevaardigdes ontvang hul groepsindeling en

ander besonderhede by registrasie.

6. SITTINGSURE

6.1 Die tydskedule van die vergadering is as volg:

Maan

Dins -

Woens

Ontbyt 07:00 - 08:15 X X

Dagwyding 08:30 - 09:00 X X

Oggendsitting 1 09:00 - 10:30 X X

Dag 1 - Registrasie 10:00 - 11:30 X

Dag 1: Opening 12:00 - 13:00 X

Teepouse 10:30 - 11:00 X X

Oggendsitting 2 11:00 - 13:00 X X

Middagete 13:00 - 14:00 X X X

Middagsitting 1 14:00 - 15:30 X X

Koffiepouse 15:30 - 16:00 X X

Middagsitting 2 16:00 - 18:00 X X

Ringe 18:00 - 18:30 X X

Aandete 18:30 - 19:30 X X

Toeligtingsessies 19:30 - 20:45 X X

Tydelike Komm. 20:45 X X

NB: Openingseremonie, Maandag 4 Junie, om

12:00

6.2 Die sinode sluit Donderdagmiddag om 14:00

af, waarna die middagete in die vorm van kospakkies

beskikbaar sal wees.

7. PROGRAM VAN WERKSAAMHEDE

7.1 Die Ordekommissie / Ontwerpspan het die

Program van Werksaamhede voorberei na aanleiding

van die vier sinodale funksies en die

sinodale roepingsverklaring.

7.2 Die Sakelys volg die Program van

Werksaamhede soos deur die Ontwerpspan

beplan.

Don

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!