elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland
elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland
elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
TABEL 6

A2: Sinodale Kommissie: Verslag van Werksaamhede 2007-2012

3.5.6 Bogenoemde tabel dui onder andere daarop dat die SBF se uitgawes binne die begroting wat deur die

Sinodale Kommissie goedgekeur is, gebly het. Die begroting is slegs met 1,4% oorskry.

3.6 Sinodale Trustfondse (STF)

3.6.1 Sinodale Trustfondse word nie as deel van die Sinodale Bystandsfonds of Sinodale Hulpfonds bestuur

nie.

3.7 AANBEVELING

Kennis geneem

4. VOORUITSKOUING

4.1 Dit is belangrik dat ons ons sinode, personeel, fondse en hulpmiddels so bestuur dat lidmate, ringe,

gemeentes en ook die breër gemeenskap van Oos-Kaapland, suksesvol bygestaan en ondersteun word. Die

stand van die beleggingsmark en die sinode se inkomste en uitgawes stel egter besondere uitdagings. Die

vertroue word uitgespreek dat almal sal meewerk om hierdie uitdagings die hoof te bied. So, is die Sinode

van 2012 'n ideale geleentheid om konstruktiewe voorstelle in dié verband te maak.

4.2 AANBEVELING

Kennis geneem

5. SLOTSOM

5.1 My opregte dank gaan aan ons Hemelse Vader, sonder wie se seën die sinode se bedrywighede die

afgelope jaar nie nuwe hoogtes sou kon bereik nie. Ek wil ook graag my dank uitspreek teenoor al die

personeel van die sinode asook die ouditeure, Willie Horn en Andrie Kemp vir hul bystand en ondersteuning

gedurende die afgelope jaar.

5.2 AANBEVELING

Kennis geneem met dank

Ds Christo van Heerden

Dr Jan Viljoen

2010 / 2011 Visionêre

Leierskap

Begeleiding Strategiese

Bestuur

38

Totaal

Begroot 419 791 812 950 909 606 2 142 347

Werklike uitgawes 420 071 814 478 938 738 2 173 287

Surplus (tekort) (280) (1 528) (29 132) (30 940)