02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Let op die trinitariese wyse waarop die teks

gelowiges se gestuurdheid kommunikeer. Die

Vader stuur Jesus, die Heilige Gees word oor die

dissipels gegiet, en dit geskied met die oog op die

voortsetting van die trinitariese roeping. Die

roeping het met die vrede te doen wat Jesus gee.

God werk aktief in gemeenskappe om nuwe

geloofsgemeenskap te skep. Waar gemeentes

hierdie dinamika snap, God se uitnodiging om

deel te neem aan God se sending hul agenda

maak, en draers van God se vrede na

gemeenskappe word, ontvang hulle lewe en

vitaliteit vanuit hul roepingsvervulling.

Waar gemeentes hul lewe aflê in God se diens,

en nie daarop fokus om hul lewe vir hulself te

behou nie, ontvang hulle nuwe lewe uit God se

hand.

6.7 Konteks

Een van die gemeenskaplike faktore in al

bogenoemde verhale van hoop is die feit dat

gemeentes geleer het om hul konteks raak te

sien. Die institutêre kerkmodel wreek homself op

gemeentes omdat dit oë sluit vir die omgewing.

Die gemeente is altyd met die gemeente self

besig. Die wagwoord is betrokkenheid, wat

lidmate se aandag op die instituut en dié se

belange fokus, eerder as op God, roeping en

konteks.

Ons moet egter versigtig wees om

instandhoudingsfunksies in gemeentes af te speel

teenoor roepingsvervulling na buite. Gemeentes

het instandhouding nodig. Instandhouding versus

missionale uitreik en die gasvrye verwelkoming

van die vreemdeling is ’n polariteit, en aan beide

pole van hierdie kontinuum moet aandag gegee

word.

6.8 Rol van die predikant

In die proses van aanpassende verandering moet

predikante se rol in klein gemeentes daadwerklik

verander. Die predikant word

• ‘n geestelike leier wat mense aanmoedig om

God se toekoms saam te ontdek.

• ’n reisgids wat gelowiges begelei om God se

aanwesigheid en roeping vir hul lewens te ontdek.

• ’n persoon wat Godsvrae vra en die

geloofsgemeenskap begelei om vanuit die Skrif

onder leiding van die Gees op God se

teenwoordigheid te reageer.

Die rol van die predikant in ’n institusionele versus

’n verhoudingsgedrewe, missionale kerk kan as

volg gekontrasteer word:

A6: Bylaag C - Navorsing oor Klein Gemeentes

95

Rol van predikante

Institusioneel Verhoudingsgedrewe

Predikant moet by elke

geleentheid

teenwoordig wees,

anders is die

geleentheid nie

belangrik nie

Predikante versorg

lidmate pastoraal

Predikant gee

oplossings

Predikant is die

algemene praktisyn –

moet alles kan doen

en die wendrie druk

Vermy konflik en

spanning

Bestuurder van

bedieninge

Predikante is afrigters en

mentors van dissipels –

dissipels se betrokkenheid

bepaal die belangrikheid

Predikante rus lidmate toe –

onderlinge versorging vind

plaas

Predikant vra vrae wat die

verbeelding stimuleer en

kreatiwiteit bevorder sodat

lidmate se gawes tereg kan

kom

Skep positiewe

omstandighede waarin

lidmate hulle gawes ontdek

en in die gemeenskap

betrokke raak

Fasiliteer konflik en spanning

tot voordeel van die

gemeente se roeping

Geloofsonderskeiding,

geestelike leier

Kerk se belange Inkarneer gasvryheid teenoor

die vreemdeling in die

gemeente se lewe

Held, bewonderde

leier

Vennoot, roepman

Op die Gemeentedienste-Netwerk se webblad vir

kleingemeentes verskyn ’n artikel wat hierdie

paragraaf verder toelig:

http://gemeentes.co.za/kleingemeentes/missionaa

l/van-institusioneel-na-missionaal/

6.9 Netwerkvorming in die gemeenskap

Die uitdagings waarvoor klein gemeentes in

plaaslike gemeenskappe te staan kom om die

wese van God te beliggaam en die Here se

roeping uit te voer, kan net realiseer as die

gemeentes hulself toenemend as

ondersteuningsisteme tot heil van hul wêreld

verstaan. Gemeentes moet hierdie goeie nuus

wees. Om goeie nuus te wees, beteken dat klein

gemeentes oor grense moet netwerk met vennote

in die omgewing. Op hierdie wyse kan die goeie

nuus ingeweef word in die vesel van die

gemeenskap.

Prakties beteken dit dat die skole (al is daar

kwalik gemeentekinders in die skool), die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!