02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A2: Sinodale Kommissie: Verslag van Werksaamhede 2007-2012

7.4.2 Ringe as geloofsonderskeidende

vergaderings. Ons sinodale model vra van

ringe om minder kontrolerende verslagvergaderings

en meer gemeenskaplike geloofsonderskeidende

vergaderings te wees. Spesifiek die

inrigting van die gesprek rondom ringsprojekte

verloop positief indien dit in ʼn geloofsonderskeidende

modus plaasvind. Die aantal ringe wat ʼn

geloofsonderskeidende aanpak kies, groei

jaarliks.

7.4.3 Kontekstuele oorwegings is belangrik, en

om dit te ken, moet die ring en ringsgemeentes

die konteks doelbewus betree. Die eerste

geloofsonderskeidende vraag van Vorm A word

deur talle gemeentes met erns en detail benader.

Dit is ook waar dat talle gemeentes nie die

teologiese betekenis van die konteks voldoende

verreken nie. Ons konteks is die ruimte waar God

werk, waar ons God moet leer raaksien

7.4.4 Die bemagtiging van ringe om aan die

verwagtings te voldoen wat ons sinodale model

aan hulle stel, verdien derhalwe aandag.

7.4.5 Gebed en roeping moet beide ’n lewenstyl

word. Hoe gebeur dit? Die vraag word gevra

vanuit ’n tradisie wat gebed as petisies aan God

sien.

7.4.6 Werk moet gedoen word om die leraar se

rol sterker te definieer as geestelike begeleier

(in diens van geestelike transformasie). Dit vorm

ʼn kreatiewe spanningsverhouding met verwagtinge

wat aan die leraar gestel word as bestuurder

en gemeentelike funksionaris. Die vraag is hoe

missionale leierskap en gesag werk en in die

praktyk lyk?

7.4.7 Hoe word lidmate se bediening-leierskap

en -inisiatief versterk in ons kerk? Daar is

steeds ’n sterk kultuur waarvolgens alle bedieningslyne

deur die predikant of kerkraad loop.

7.4.8 Gemeentes is sensitief vir sekere en

spesifieke gemeenskapskwessies, terwyl ander

sake glad nie in die terugvoer vermeld word nie.

Hou hierdie sensitiwiteit verband met sake wat die

instituut se belange bedreig, soos die inbeweeg

van vreemdeling in gemeenskappe, die droogte,

die ekonomie? Sake soos MIV/Vigs ontvang

bitter min aandag.

7.4.9 Een van die belangrikste sake wat nié uit

die terugvoer blyk nie, is die kapasiteit om

realiteite deur ander se oë te sien, deur die oë

van mense wat anders as ons is. Ons vaar glad

nie goed hiermee binne ons kerk nie.

7.4.10 Daar blyk ’n veels té hoë institusionele

bewussyn uit die terugvoer. Die kerk is op die

voorgrond. God se rol is om die kerk te laat

oorleef. Hoe skuif dit na ’n bewussyn van missio

Dei?

17

7.5 Volledige data – Vorm A

7.5.1 Die volledige teks van al die gemeentes se

antwoorde op Vorm A se geloofsonderskeidende

vrae (“rou data”) is op die web beskikbaar by

www.ngkok.co.za/vorma.

7.5.2 Die data is ook in 2009 indiwidueel vir

elkeen van die 13 ringe geïnterpreteer, met vrae

vir verdere besinning. Dit mag waarde vir

ringsvergaderings hê om oor hierdie opsomming

en vrae na te dink. Dit beslaan slegs een A4bladsy

per ring, en kan gevind word by die

volgende skakel:

http://ngkok.co.za/vorma/Terugvoer-aan-ringe-

VormA-2008-9.pdf

7.6 Uitdagings vir die uitlewing van ons

visie volgens Vorm A

7.6.1 Die praktiese uitleef van ons gemeenskaplike

visie (een, heilige, algemene, Christelike

kerk, die gemeenskap van die gelowiges) gaan

van ons vra om die Here toe te laat om ons geestelik

te vernuwe.

7.6.2 Voorbeelde:

• Indien die Here bloot ons Beskermer is, en die

kerk ons vesting, mag dit vir baie gelowiges baie

moeilik wees om die vesting te verlaat en grense

oor te steek.

• Indien die predikant die bediening bestuur en

uitvoer, mag dit vir baie gemeentes moeilik wees

om lidmate te sien as aktiewe medewerkers in die

koninkryk

• Indien ons welsyn gekoppel is aan ons ekonomiese

bronne, gaan ons moeilik risiko’s loop in die

proses om die Here se wil te doen. Die versoeking

gaan altyd wees om die kerk primêr as ’n

beleggingshuis te sien.

• Indien ons styl dié van beheer en kontrole is,

gaan ons lidmate moeilik vry laat en ondersteun in

die proses om hulle roeping te vind en uit te leef.

• Indien betrokkenheid by die gemeente se

program ons hoogste vereiste vir lidmaatskap is,

gaan ons die koninkryk maklik miskyk, en

moontlik nalaat om lidmate te bemagtig om die

Here in die wêreld te dien.

7.7 AANBEVELING:

Die vergadering neem kennis

8. MISSIONALE TEOLOGIE

8.1 Die geloofsonderskeidende ritme van ons

kerkverband word gebou op die insigte van

missionale teologie:

God is aktief werksaam in God se wêreld om

vrede (genesing, geregtigheid en vreugde) te

bewerk.

God roep en stuur die kerk om God se werk in

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!