02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

http://ngkok.co.za/sinode2012/br/analise-predpast.pptx

10.8 Die Sinodale Kommissie het 'n beleid

opgestel vir die aanwending van lidmate wat

opgelei is om te preek en eredienste te lei. Op

Grond van hierdie beleid het die Algemene

Sinode in 2011 die kerkorde aangepas om

voorsiening te maak dat hierdie lidmate wel as

ouderlinge bevestig kan word met die oog op

Woordverkondiging. Die beleid is op ons webblad

beskikbaar by:

http://ngkok.co.za/kennisg/beleid_benut_woordbe

dieners_2010.pdf (daar is 'n bo-kas _ strepie

tussen die woorde in die skakel).

10.9 Verskeie wyer toepassingsmoontlikhede

is vir hierdie beleid "ontdek." Groter gemeentes

gebruik dit om meer preekpunte te ontwikkel, bv.

in gevangenisbediening of in die lei van

eredienste vir belangegroepe (jeugwerk,

bediening aan jong volwassenes, die lei van

byeenkomste in werkplekke, e.s.m.).

10.10 AANBEVELING

10.10.1 Die sinode bedank die

ontwikkelingspan wat die materiaal vir die

opleiding van lidmate verskaf het, asook alle

leraars wat betrokke is by die aanbieding van

die kursusse, en wat as mentors optree.

10.10.2 Die sinode versoek kerkrade en

lidmate om van die diensgeleentheid gebruik

te maak en hierdie beleid te implementeer.

11. UNIEKE UITKOMSTE IN GEMEEN-

TELIKE BEDIENINGE

11.1 Daar is dikwels 'n sentrale probleemverhaal

in die NG Kerk wat vertel van krimpende

gemeentes en die verlies aan bronne (bv. mense

en finansies).

11.2 Die uitdaging is om die uitkomste raak te

sien wat anders is as hierdie "dik" probleemstorie.

Hierdie unieke uitkomste is gewoonlik "dun" en

onsigbaar vir die siniese en bekommerde

waarnemer. Die hand van die Here is egter

dikwels duidelik in die unieke uitkomste te sien,

hoewel die positiewe uitkomste altyd broos is.

11.3 In A2, Verslag van die Sinodale kommissie,

pt 9, word vertel van 'n hele aantal van hierdie

unieke uitkomste. Dit is 'n klein onderdeel van 'n

groot waterval van unieke uitkomste wat ons moet

raaksien, en vier.

11.4 Daar is gemeentes in ons sinodale gebied

wat met ingrypende innovering besig is. Dit bly 'n

ope vraag of hierdie innovering volhoubaar sal

slaag. Die kritiese faktor is die teologiese

manier waarop lidmate en kerkrade oor die

innovering sal bly dink. Ringe speel hier ook 'n

belangrike rol.

11.5 Die unieke uitkomste word dikwels nie

raakgesien nie, of nie na waarde geskat nie, of

A5: Begeleiding – Saam in die Here se Diens

71

teologies verkeerd beoordeel. Missionêre

teologie kan ons baie hiermee help. Die gevaar is

dat missionêre gemeente-wees met uitreikprogramme

van gemeentes verwar sal word.

11.6 AANBEVELING

Die sinode gee aan gemeentes geleentheid om

stories van unieke uitkomste (die

teenwoordigheid en handelinge van die drieenige

God deur die gemeente) te vertel.

RINGE EN RINGSPROJEKTE

12. RINGE EN DIE VERSORGING VAN

PREDIKANTE

12.1 Ringe is pertinente rolspelers in die versorging,

bemoediging en toerusting van leraars. Die

Ring is dikwels die eerste ruimte waar gebreke in

die welstand van leraars raakgesien en hanteer

kan word.

12.2 Ringe moet toesien dat vertrouensverhoudings

tussen leraars deur die bou van

vriendskapsbande en konstruktiewe bestuur van

verhoudings geskep en in stand gehou word.

12.3 'n Jaarlikse retraite vir ringsleraars blyk in

talle ringe 'n uitstekende manier te wees om

hieraan aandag te gee.

12.4 AANBEVELING

Die Sinode moedig Ringe aan om strategieë

vir die bou van ondersteunende vertrouensverhoudinge

tussen leraars te ontwikkel en as

ringsprojekte te implementeer.

13. RINGSPROJEKTE

13.1 Die stelsel van ringsprojekte is oor die

afgelope aantal jare verfyn, en die nodige

handleidings is deur die Buitengewone Sinode

van 2005 goedgekeur.

13.2 Die aansoekvorm, handleiding en agtergrondsmateriaal

is beskikbaar op die sinode se

webblad, www.ngkok.co.za, of kan van die

sinodale kantoor aangevra word.

13.3 Ringe het die verantwoordelikheid om deur

behoorlike geloofsonderskeiding vas te stel wat dit

is wat die Here van die ringe en ringsgemeentes

in die spesifieke konteks vra. Waar ringe die Here

raaksien, en Hom gehoorsaam, gebeur besondere

dinge.

13.4 Geloofsonderskeiding beteken ook dat die

ring na leiers uit en verteenwoordigers van die

gemeenskappe wat bedien word, luister. Deur met

God se ore te luister, biddend, hoor mens wat die

Here sê.

13.5 Terwyl die formele sisteem dus goed

funksioneer, is die uitdaging voortdurend om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!