02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A2: Sinodale Kommissie: Verslag van Werksaamhede 2007-2012

die tallose skeuringe onder Nederlandse

Gereformeerde kerke sedert 1834 wat na die

verdeeldheid tussen Gereformeerd, Hervormd en

NG Kerke onderskeidelik in SA oorgedra is. Ons

eie geskiedenis spreek daarvan: die driedubbele

afstigting van die NG Sendingkerk in 1881, NGKA

in 1911, RCA in 1968, asook die wegbreking van

die APK in 1986, is voorbeelde hiervan.

1.3 Vanuit hierdie identiteitsmerk as een

kerk, het die sinode die volgende roeping:

1.3.1 Die sinode skep fasiliteringsmeganismes om

gemeentes en ringe te ondersteun sodat die

eenheidsverhouding binne gemeentes en

ringsverband versterk word.

1.3.2 Die sinode steun inisiatiewe op plaaslike

vlak om gestalte te gee aan eenheid binne die

NGK familie.

1.3.3 Die sinode neem aktief leiding om die

eenheid binne die NGK familie in sinodale en

breër sinodale verband te bevorder.

1.3.4 Die sinode steun inisiatiewe op plaaslike

vlak en neem aktief leiding om ekumeniese

betrekkinge met ander Christelike kerke buite die

NGK familie te vestig en uit te bou.

2. ONS GLO AAN ‘N HEILIGE KERK

2.1 Die heiligheid van die kerk is ‘n toegerekende

heiligheid aangesien Christus Jesus vir ons die

heiliging geword het (1 Kor 1:2, 30). Ons is

vanweë ons geloof deur Christus en die Heilige

Gees geheilig (1 Kor 6:11) en staan vanweë

Christus se verdienste volmaak voor God ons

Vader.

2.2 Hierdie heiligheid is terselfdertyd ‘n roeping

om te leef volgens ons status: “Wees heilig, want

Ek is heilig”, roep God tot sy volk in Israel en die

Nuwe Testament. Ons moet in ons hele

lewenswandel geheilig wees soos Hy wat ons

geroep het heilig is (Lev 11:44; 1 Pet 1:15).

2.3 Die riglyn vir ‘n heilige lewe is die wet van die

Here. Dit begin met gebed as vernaamste deel

van ons dankbaarheid (HK vr 116) en staan op

die vervulling van die wet in Christus sonder dat

een jota of tittel daarvan verbygaan. “Geliefdes,

dis nie ‘n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe

nie, maar ‘n ou gebod wat julle van die begin af

gehad het. Wie sy gebooie gehoorsaam, bly in

God en God in hom. Wie beweer dat hy in Hom

bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe

het.” (1 Joh 2:6, 7; 3:24).

2.4 Die stryd om heiligheid omvat die Christen se

hele lewe - woord, gedagte en daad - en hou die

visie van God se heilige ryk in die ganse kosmos

vas (kyk Jes 11:1-9; Ps 24). God het alles -

konings, heersers, maghebbers, gesagsvoerders -

vir Christus geskep; die hele wêreld met Homself

21

versoen, en Christus die eerste plek in die heelal

laat inneem (Kol 1:15-20). Daar is dus geen

lewensfeer uitgesluit van die roeping om ‘n heilige

kerk te wees nie.

2.5 Die stryd om heiligheid is egter ook na binne.

Die gemeenskap van heiliges (communio

sanctorum) is terselfdertyd die gemeenskap van

sondaars (communio peccatorum). Dieselfde

Gees wat ons van sonde en vergifnis oortuig, is

die een wat ons gedrag bepaal om onberispelik te

lewe en die vrug van die Gees te dra. ‘n Heilige

kerk is dus ‘n nederige kerk en verstaan dat

sonde ook institusioneel in doen en late gestalte

vind. ‘n Heilige kerk is egter ook ‘n vreugdevolle

kerk, omdat God getrou en regverdig is om ons

van al ons sonde te vergewe en selfs aan ons

oortredinge nie meer dink nie (1 Joh 1:9; Jer

31:31-34).

2.6 Vanuit hierdie identiteitsmerk as heilige

kerk, het die sinode die volgende roeping:

2.6.1 Die sinode ondersteun die heiligheid “na

binne” deur aan leiers uit gemeentes/ringe

toerusting te verskaf om as volwasse Christene in

vandag se wêreld te lewe.

2.6.2 Die sinode gee waar nodig leiding oor

brandende vrae wat die leer en lewe van ons

lidmate raak.

2.6.3 Die sinode speel ‘n rol om die openbare

gesig van die NGK in die Oos-Kaap te vestig om

o.a. saam met ander kerke die wil van die Here vir

ons samelewing te verkondig en in toepaslike

projekte uit te leef.

3. ONS GLO AAN ‘N ALGEMENE

(KATOLIEKE) KERK

3.1 Die algemeenheid van die kerk verwoord dat

die kerk die evangelie oor die hele wêreld heen

dra (Hand 1:8; Matt 28:19) en vanuit Christus oor

alle eeue heen bestaan en sal bestaan (Matt

28:20; Joh 10:28-30). Die kerk is ekstensief in tyd

en ruimte, want Christus, die Hoof van die kerk, is

ook Koning oor die ganse wêreld en “‘n ewige

Koning wat nooit sonder onderdane kan wees nie”

(NGB art 27).

3.2 Terselfdertyd is elke plaaslike (lokale)

gemeente volledig kerk in die volle sin van die

woord soos tot uitdrukking kom in die merktekens

van evangelie, sakramente en tug (NGB art 29).

Die kerk is - paradoksaal gesproke - algemeen in

haar lokaliteit.

3.3 Dit gee aanleiding tot 'n groot verskeidenheid

van kerk-wees, bv. liturgie, tradisie, credo en

spiritualiteit waarin die katolieke kerk juis

kreatiewe uitdrukking vind (vgl. briewe aan

verskillende gemeentes in NT). Hierby is mans en

vroue, kinders, jongmense, volwassenes en

bejaardes as een Pinkstergemeenskap inbegrepe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!