02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

29. KLEIN GEMEENTES

29.1 Besluit:

1 Die Algemene Sinode word versoek om 'n

navorsingsprojek oor klein gemeentes as

prioriteit te aanvaar.

2 Indien dit as prioriteit aanvaar word, word 'n

Netwerk vir Klein Gemeentes in die lewe geroep

met die opdrag om as gespreksforum vir

klein gemeentes te dien, vitaliteit in klein gemeentes

te bevorder, studie oor hierdie onderwerp

te stimuleer en studieresultate in die

kerklike lewe te integreer. Die Netwerk nooi

ook die Familie van NG Kerk en ander Gereformeerde

kerke uit om aan die gesprek deel te

neem.

3 Die Algemene Sinode keur die beginsel van

afstandsonderrig vir tweedeloopbaan-

predikante goed. ATTO word getaak om hierdie

besluit te implementeer volgens die Theological

Education by Extension-model.

30. MISSIONALE EKKLESIOLOGIE

30.1 Besluit:

Die Algemene Sinode besluit dat aanbeveling

15.2.2 van die ADD verslag (Agenda bl. 58)

soos volg gewysig word:

15.2.2 die samevoeging van die verskillende

studiestukke rakende ’n missionale

ekklesiologie, insluitend studiestukke oor die

kerk en die konteks, evangelisasie en

diversiteit in een dokument wat as ’n

raamwerk die kerk in al haar verbande

(Algemene Sinode, sinodes, ringe en

gemeentes) sal dien. Hierdie dokument moet

nie net ’n teologiese besinning wees nie, maar

ook riglyne vir die praktyk bevat.

30.2 AANBEVELING

Kerkrade word aangemoedig om deeglik deur die

verslag oor missionêre ekklesiologie, vanaf bl.

130 in die Agenda van die AS 2011, te werk. Dit

is ook op ons sinodale webblad beskikbaar:

http://ngkok.co.za/sinode2012/br/miss-ekkl.pdf

31. NUWE BEDIENINGSONTWIKKE-

LING / NUWE GEMEENTE-ONTWIKKE-

LING

31.1 Besluit:

1 Die Algemene Sinode aanvaar dat die saak

van Nuwe Bedieningsontwikkeling (NBO) /

Nuwe Gemeente-Ontwikkeling (NGO) belangrik

is en daarom as 'n prioriteit oorweeg word.

2 Die Sinode oorweeg die ontwikkeling van

motiverings- en oriënteringsmateriaal, wat in

sinodes en gemeentes gebruik kan word, as 'n

prioriteit.

A10: Besluite aan Kerkrade

117

3 Die Sinode herbevestig sy besluit van 2007

en versoek ATTO om toe te sien dat die saak

van NBO/ NGO die nodige aandag in die

kurrikula van die verskillende teologiese

fakulteite kry.

4 Die Sinode versoek dat die verskillende

VBO-sentrums (Stellenbosch, Bloemfontein,

Pretoria) prioriteit sal verleen aan die

opleiding en toerusting van leraars en lidmate

vir die saak van NBO/ NGO.

5 Die Sinode bevorder die saak van Nuwe

Bedieningsontwikkeling (NBO) / Nuwe

Gemeente Ontwikkeling (NGO) met as riglyn

goeie verhoudinge met die naaste plaaslike

gemeente, die Ring en /of Sinode, sodat dit die

eenheid van die Kerk sal dien en die

uitbreiding van die Koninkryk van God

bevorder.

32. REGLEMENT VIR DIE MODERA-

MEN VAN DIE ALGEMENE SINODE

32.1 Besluit:

Die Algemene Sinode besluit om die vorige

Reglement vir die Moderamen van die

Algemene Sinode te vervang met die

volgende:

1. Naam

Moderamen van die Algemene Sinode (ASM)

2. Samestelling

2.1 Die Moderamen word soos volg

saamgestel:

2.1.1 die lede van die Moderatuur wat tydens

die Sinode verkies is

2.1.2 een lid met sekundus uit elke Sinode

deur die Sinode genomineer en deur die

Algemene Sinode verkies

2.1.3 vier addisionele lede met sekundi deur

die Algemene Sinode verkies

2.1.4 die Algemene Sekretaris dien met

adviserende stem in die ASM

2.2 Die Moderamen se samestelling sluit in:

2.2.1 ten minste drie vroue waarvan ten minste

een 'n gelegitimeerde is; en

2.2.2 ten minste twee nie-gelegitimeerde

persone.

2.3 Die Moderamen word verkies vir 'n termyn

van twee jaar en lede kan slegs twee termyne

in dieselfde hoedanigheid dien

2.4 Wanneer 'n vakature tydens die

dienstermyn ontstaan, vul die Moderamen dit

aan uit die lys van verkose sekundi lede

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!