02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A2: Sinodale Kommissie: Verslag van Werksaamhede 2007-2012

49. GEOUDITEERDE STATE VAN DIE

NG KERK IN OOS-KAAPLAND

49.1 Die jongste beskikbare geouditeerde state

word as Bylaag B aangeheg.

49.2 AANBEVELING

Die vergadering neem kennis

50. BESTUURSEVALUERING

50.1 Die SK-Dagbestuur neem op 27 Oktober

2010 die volgende besluit:

Bestuursevaluering:

Met die oog op die optimale funksionering van die

sinodale kantoor vind ’n bestuursevaluering van

die beleggings, begrotingsprosedures,

personeelvoorsiening en verantwoordelikhede, en

ander sake wat hiermee verband hou, plaas. ’n

Ad hoc kommissie bestaande uit di Hansie

Schutte, Deon Oelofse en Christo van Heerden,

met die reg op koöpsie, word vir hierdie doel

aangewys. Fondse kom uit die begroting vir

visionêre leierskap vir 2010-11.

50.2 'n Deeglike studie is na die funksionering

van die sinodale kantoor onderneem. In die lig

hiervan word bepaalde aanbevelings deur die SK

gemaak. Die aanbeveling word telkens gemotiveer:

50.3 Postestruktuur

50.3.1 AANBEVELING

Die postestruktuur van die sinodale kantoor

verander vanaf 1 Maart 2013 soos volg: Twee

voldagposte waarvan een uitvoerend en die

ander sekretarieel kan wees.

50.3.2 Motivering

50.3.2.1 Toe die nuwe postestruktuur in 2001

beslag gekry het, is aanvaar dat die aftreedatum

van die Direkteur Administrasie (DA) gedurende

2013 ʼn geleentheid bied om weer na die struktuur

van die kantooropset te kyk.

50.3.2.2 Intussen het die sinodale sekretaresse

ook aangedui dat sy graag na die sinodale

vergadering in 2012 wil aftree.

50.3.2.3 Tydens die ondersoek na die moontlike

skep van die pos van Direkteur Begeleiding (DB)

en later ook dié van die persoonlike assistent van

die DB is dieselfde vooruitsig om by diensbeëindiging

van die bogenoemde twee amptenare

(DA en sekretaresse) opnuut na die situasie te

kyk, gestel.

50.3.2.4 Die vier poste het sedert 2009/2010

toenemend hoër eise gestel aan die beskikbare

fondse en toenemend het die Sinodale

Bystandsfonds (SBF) dit moeilik gevind om die

vergoedingspakkette te befonds – soveel so dat

32

fondse uit die Sinodale Hulpfonds (SHF)

gedurende die jongste boekjare vir hierdie doel

aangewend moes word.

50.3.2.5 Met die twee nuwe poste het die druk op

die DA en die sinodale sekretaresse afgeneem.

50.3.2.6 Die herprioritisering en ook uitkontraktering

van werksaamhede beteken dat die SK

voorsien dat vir die volgende vier jaar twee

voldagposte die werk behoort te kan hanteer.

50.3.2.7 Die sinodale sekretaresse tree uit eie

keuse met vervroegde pensioen op 31 Desember

2012 af. Die DA bereik sy aftreeouderdom

gedurende Februarie 2013 en tree dan af.

50.3.2.8 Die SKDV is tans in oorleg met die

sinodale personeel besig om die poste van

sekretaresse en persoonlike assistent in een

voldagpos te omskep.

50.3.2.9 Die oorgang na die nuwe sinodale

postestruktuur word bestuur om so glad as

moontlik te verloop.

50.4 Boekhouding

50.4.1 AANBEVELING

Die SFK stel voor 28 Februarie 2012

ondersoek in na ’n koste-effektiewe wyse om

die boekhouding van die Sinode te behartig.

50.4.2 Motivering

50.4.2.1 Sedert die vertrek van die interne rekenmeester,

me T Botha, het die DA hierdie diens

teen addisionele vergoeding gelewer. Die herstrukturering

van die kantooropset bied ʼn ideale

geleentheid om kwotasies van buite aan te vra en

ook na dit wat ten opsigte van bank- en ander

dienste in die mark beskikbaar is. Die een uitvoerende

amptenaar sal dit onmoontlik vind om ook

hierdie taak te verrig. Ter wille van deursigtigheid

en ook in belang van die uitvoerende amptenaar

is dit wenslik om hierdie funksies te skei.

50.5 Sleutelprestasieareas en portefeuljes

50.5.1 AANBEVELING

Die SK besluit op sleutelprestasieareas om

haar missie uit te voer en oorweeg om portefeuljes

aan lede van haar dagbestuur toe te

ken ten einde die sinodale personeel in hul

take by te staan. Die SK-Dagbestuur ontvang

reg tot koöptering om portefeuljes ook met

nie-dagbestuurslede te vul. Die nuut-gekonstitueerde

SK-Dagbestuur gee by haar eerste

vergadering hieraan aandag.

50.6 VBO

50.6.1 AANBEVELING

Ringe neem toenemend verantwoordelikheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!