02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. DOEL

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

A4: VISIONÊRE LEIERSKAP - GELOOFSONDERSKEIDING,

BEPLANNING EN STRATEGIEË

1.1 In hierdie dokument word agtergrond en

inligting verskaf wat die sinode in staat stel om

geloofsonderskeidend rondom visionêre leierskap

as eerste sinodale funksie te beplan.

1.2 Visionêre leierskap is een van die vier

sinodale funksies. Die Sinodale Kommissie neem

vernatwoordelikheid daarvoor. Die verslag van

die Sinodale Kommissie is daarom die verslag wat

histories handel oor die afgelope vier jaar se

visionêre leiding.

1.3 AANBEVELING

Die sinode neem kennis.

2. WAT IS GELOOFSONDER-

SKEIDING?

2.1 Frederick Marais beskryf geloofsonderskeiding

in sy boek God praat - Leef luisterryk vir

vergaderings, as ‘n denkproses wat die hele tyd

besig is met die één vraag oor God en sy

waarheid.

2.2 Geloofsonderskeiding funksioneer met denke

wat nuut gemaak is deur God (Rom 12:2). In

hierdie denkprosesse is ons besig om te vra oor

Wie God is en waarmee Hy besig is in die wêreld.

Ons uitgangspunt is dat God geken kan word en

dat Hy aktief besig is om sy koninkryk in die

wêreld te laat kom.

2.3 Volgens Marais is notuleboeke vol besluite

deur kerkvergaderings dikwels sonder enige

soeke na die “God-vrae”, die vrae oor wie God is

en wat Hy doen, en wat Hy van ons verwag om te

doen. Dan word besluite geneem, maar nie vanuit

die nuwe denke wat God in ons skep nie. Ons

dink dalk eerder vanuit denkpatrone wat deur die

wêreld en die verbruikersmentaliteit gevorm is

wanneer ons nie die - dikwels moeilike - God-vrae

vra nie.

2.4 Voorbeelde van God-vrae:

● Wie is God?

● Waarmee is God nou besig?

● Wat is God (herhaaldelik) besig om vir ons te

sê?

● Aan wie behoort die kerk?

● Wat is God se droom vir en oor die gemeente?

2.5 Geloofsonderskeiding is om versoekings ook

in goeie dinge raak te sien. Dit is moontlik om

goeie dinge te doen, maar dan dinge wat nie op

64

daardie tydstip God se plan met sy kerk

weerspieël nie. Dit is bv nie opsigself verkeerd om

oor waardige kleredrag in die kerk te debatteer

nie. Maar as mens dit doen in ‘n omgewing van

skreiende armoede of onreg, en nooit oor

laasgenoemde praat nie - lê daar ook ‘n

versoeking in gesprekke wat ons weerhou om by

die wesenlike van ons godsdiens uit te kom.

2.6 Die uitdaging vir die NG Kerk in Oos-

Kaapland is om hierdie sinodale vergadering ‘n

geleentheid te maak om God se wil te soek,

onsself te verloën, ons kruis op te neem, en Jesus

na te volg.

2.7 Frederick Marais wys op die volgende

vertrekpunte en vrae vir geloofsonderskeiding

in vergaderings:

● Wat verstaan ons nou van God wat ons

voorheen nie verstaan het nie?

● Het ons in die besluitnemingsproses aan

onsself gesterf?

● Is daar tekens dat ons in ons besluitneming

deur die Woord gevorm word?

● Het ons genoeg geluister na die getuienisse

van mense - spesifiek die getuienisse van mense

wat dit waag om grense te deurbreek, en dit in die

lig van die Woord beoordeel?

● Is hierdie besluit mý of óns antwoord?

● God is teenwoordig in al die dinge wat met ons

gebeur - Het ons in die besluitnemingsproses al

vir God in die gewone dinge van die lewe

raakgesien?

2.8 AANBEVELING

Die sinode neem kennis en implementeer die

soeke na God se wil in al haar debatte.

3. UITDAGINGS VIR VISIONÊRE

LEIDING

3.1 'n Vriendekring wat saam groei

3.1.1 Die motto van die Begeleidingsnetwerk vir

die NG Kerk in Oos-Kaapland is: "'n Vriendekring

wat saam groei."

3.1.2 Dit bly 'n prioriteit om aan verhoudfinge in

Oos-Kaapland aandag te gee, en te verseker da

tons mekaar bly vashou as ringe, gemeentes,

predikante en lidmate.

3.1.3 Nie net saam-wees nie, maar saam-groei is

belangrik. Groei kan baie dinge beteken, en sluit

inderdaad baie fasette in.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!