02.05.2013 Views

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

elfde vergadering - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

skeiding.

A2: Sinodale Kommissie: Verslag van Werksaamhede 2007-2012

6.6 Ons ontvang dikwels kritiek op hierdie

prosesse. Dalk is dit in ons DNA ingeweef om

met kerklik-organisatoriese besluite besig te wees

wanneer ons bymekaar is. Dromende prosesse

wat vra na God se voorkeur-toekoms vir sy kerk

pas nie in hierdie institusionele kategorieë nie.

6.7 Ons gebed is derhalwe dat ons kapasiteit om

saam te droom, te bid, en te wag op die

verassende inisiatiewe wat die Gees in ons skep,

sal toeneem – met liefde in begrip en fyn

aanvoeling vir waarop dit werklik aankom.

6.8 AANBEVELING:

Die vergadering neem kennis

7. GELOOFSONDERSKEIDENDE

HANTERING VAN VORM A

7.1 Vanaf 2009, met betrekking tot die 2008-9

verslagjaar, bevat Vorm A (die vorm vir kerklike

ondersoek) heelwat minder statistiese gegewens.

Die vorm maak egter voorsiening vir geloofsonderskeidende

vrae. Die uitkomste hiervan is

van besondere betekenis vir gemeentes, ringe en

die sinode self.

7.2 Al die gemeentes se antwoorde op die

geloofsonderskeidende vrae is deur ’n leesspan

ontleed. Die vernaamste gevolgtrekkinge word

hieronder saamgevat.

7.3 Gevolgtrekkings (Verslagjaar 2008-9)

7.3.1 Godsbeeld: Die mees prominente

Godsbeeld is dié van God as Instandhouer,

Versorger, Landbouer, Vader. God as Bewaker

van die status quo is ’n baie sterk gewaarwording

by lidmate. Ons rig ons vertroue op God om dinge

soos ons dit ken in stand te hou.

7.3.2 God word baie nou aan die natuur verbind.

God is die Voorsiener wat oorlewing moontlik

maak. Hier is baie ruimte om God se sorg

liturgies te benut en te vier.

7.3.3 Siening van die kerk: Die kerk is ’n

bastion waar ons verskans word teen ’n onveilige

wêreld.

7.3.4 Kerkrade: Die bediening van kerkrade

word sterk aan bestuur van die gemeente

gekoppel. Hierdie rol van kerkrade skep ‘n kultuur

van beheer en kontrole, wat gelowiges se energie

kanaliseer na deelname aan die kerk se program,

eerder as dissipelskap en getuienis in die

konkrete lewe van elke dag. Kerkrade is sterk

ingestel op lidmate se betrokkenheid by die

gemeente se program, terwyl daar min sprake van

’n koninkryksvisie te bespeur is.

7.3.5 Predikante word as bestuurders gesien wat

die bediening van die gemeente glad moet laat

verloop.

16

7.3.6 Jongmense: Een van die sterkste lyne wat

reg deur die terugvoer loop, is bekommernis oor

jongmense wat uit die kerk verdwyn. Hulle lê

belydenis van geloof af, en word dan selde weer

gesien. Die vraag is wat die sistemiese faktore is

wat op hierdie optrede uitloop. Waarom is dit vir ‘n

groot groep jongmense vanselfsprekend dat hulle

nie betrokke by die kerk sal raak of bly nie? ’n

Faktor hier is die geneigdheid om jongmense

apart en in terme van hul eie jeugprogram te

bedien – hulle word nooit deel van, en medeverantwoordelik

vir, die gemeentelike bediening

nie.

7.3.7 Bediening: word gesien as iets wat deur

ampsdraers aan lidmate gedoen word. Daar is

min perspektief vir die feit dat alle gelowiges deur

God in die bediening aan mekaar en die wêreld

ingeskakel word.

7.3.8 Die welsyn van die kerk word sterk in

ekonomiese taal uitgedruk. Die groot besorgdheid

is die vraag of daar fondse is. Dit mag goeie

rentmeesterskap wees, maar mag ook ’n

kunsmatige beperking op die bediening deur

gelowiges lê. ’n Oormatige fokus op finansies kan

roeping in die wiele ry.

7.3.9 Daar is ’n sterk behoefte aan versorging

deur die kerkverband. Ringe moet kennis neem.

7.3.10 Gemeentes het ’n sterk sosiale bewussyn

en doen moeite om by armes betrokke te

raak.

7.4 Gevolgtrekkings (Verslagjaar 2009-10)

7.4.1 Gemeenskapskerk

7.4.1.1 Daar is ʼn duidelike behoefte by ʼn groot

aantal gemeentes om dieper met die gemeenskap

te konnekteer. Gemeentes wil gelowiges uit alle

groeperinge insluit, hetsy in sentrale kerklike

aktiwiteite soos die erediens, óf in projekte gerig

op die gemeenskap.

7.4.1.2 Terselfdertyd weet gemeentes nie hoe om

dit te doen nie. Daar is ʼn gebrek aan kapasiteit

(kennis, vaardighede, die regte houdings en

gesindhede, asook gewoontes) om die

gemeenskap te reflekteer. Die vraag is dus watter

voorbeelde ons het. Oor watter strategieë ons

beskik, hoe ons uit die volkskerkidentiteit van baie

NG gemeentes gaan ontsnap?

7.4.1.3 Die besef van onkunde is opsigself

positief. Dit help ons nederig hou, en maak ons

leerbaar. Dis goed om te weet waar jy ʼn nuweling

is, ʼn groen vakleerling wat die vakmanskap onder

die knie moet kry.

7.4.1.4 Wat kennis en vaardighede betref, het die

Piek-Leierskap VBO wat die Universiteit van

Stellenbosch se Sakeskool (prof Marius Ungerer)

vanjaar in Port Elizabeth aanbied, ʼn wesenlike

bydrae tot ons kapasiteit gemaak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!