02.05.2013 Views

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die RED Finansiering Program is die oorkoepelende

intervensie oor vier vlakke van befondsing; naamlik:

• Oorlewingsfonds;

• Besigheid Bystand Ondersteuning Programme;

• Ko-operatiewe Ondersteuning Programme; en

• Oorbruggingsfinansies.

TOERISME-ONDERNEMING ONTWIKKELING

PROGRAMME (TOP)

Ses Toerisme-agente is binne die ses streke in die Wes-Kaap

Provinsie aangestel om die Hulpkantoor te bestuur. Die doel van

hierdie program is hoofsaaklik om KMMO's in die Wes-Kaap

Provinsie te ontwikkel. Hierdie (Hulpkantoor/kantoor) Agente sal

op hulle beurt die Toerisme-sektor van besigheidsraad voorsien,

en ondersteuning en opleiding bied aan die bestaande eienaars

van Toerisme besighede. Die TOP was een van die Departement

se sleutel ontwikkelingsprogramme vir die afgelope vyf jaar.

Die TOP is beskikbaar deur die RED Door Program en vul die

RED Door programme en dienste aan. RED Door gebruik die

Toerisme Hulpkantoor om die Toerisme entrepreneurs bewus

te maak van ondersteuningsprogramme en om

besigheidsondersteuning te voorsien om entrepreneurs in staat

te stel om hulle Toerisme besighede te bestuur.

DIE PLEK PLAN PROGRAM

Die doelwit van die Plaaslike Ekonomiese Plan is om 'n

inligtingspakket en raad te verskaf deur ekonomiese

geleenthede in 'n plaaslike gebied te identifiseer, te skep en te

voorsien. Die volgende doelwitte word beoog:

• Toename in die deelname aan die ekonomie;

• Groei die plaaslike ekonomie op 'n volhoubare wyse;

• Werkskepping;

• Maak plaaslike ondernemings doeltreffende rolspelers in die

ekonomie; en

• Skep 'n regverdige, doeltreffende en bevorderlike

besigheidsomgewing.

Die PLEK Plan bestuurders skakel met munisipaliteite om

ekonomiese geleenthede te identifiseer, ondersoek en voor te

stel wat werkskepping en ekonomiese groei binne die

munisipale gebied tot gevolg kan hê. Die voorgestelde

ekonomiese geleenthede word deeglik ondersoek deur Wesgro.

'n Uitvoerbare opsie word voorgelê in 'n Besigheidsplan en

befondsing word verkry vanaf die Landelike Ekonomiese

Bystandsfonds, privaat vennote, munisipale befondsing of

kommersiële befondsing. Hierdie program is befonds vir die

2009/10 finansiële jaar en het geëindig op 31 Maart 2010.

PRESTASIE VAN DIE RED DOOR PROGRAM

RED Door het die volgende In die 2009/10 finansiële jaar bereik:

BESIGHEIDSONDERSTEUNINGSDIENSTE

Raad en inligting

Toegang tot inligting via die internet

Maatskappyregistrasies (Ko-ops uitgesluit)

CIDB registrasies

NHBRC registrasies

SARS registrasies

WCSDB / Munisipaliteit SDB registrasies

BYSTAND MET TENDERINLIGTING

Aantal suksesvolle tenders

Totale waarde van suksesvolle tenders

OPSTEL VAN KO-OPERASIES

Aantal Ko-ops konsultasies

Aantal Ko-ops opgelei

Aantal Ko-ops geregistreer

Aantal Uitreikingsprogramme onderneem

Aantal kliënte wat inligting bekom via Uitreiking

TOEGANG TOT NIE-FINANSIËLE ONDERSTEUNING

KLEINSAKE KOOPBEWYSPROGRAM

KO-OPERATIEWE KOOPBEWYSPROGRAM

TOEGANG TOT FINANSIËLE ONDERSTEUNING

OORLEWINGSFONDS

Aantal lenings goedgekeur

Totale waarde van goedgekeurde lenings

KLEINSAKE FONDS

Aantal lenings goedgekeur

Totale waarde van goedgekeurde lenings

OORBRUGGINGSFINANSIERING

KO-OPERATIEWE FONDS

27 312

8 281

930

134

548

557

475

120

R46 786 523

856

185

180

TOEGANG TOT BESIGHEIDSONDERSTEUNING EN INLIGTING

Aantal Uitvoerbaarheidstudie Koopbewyse uitgereik

Aantal Besigheidsplan Koopbewyse uitgereik

Aantal Mediese Ondersoek Koopbewyse uitgereik

Aantal Mentorskap Koopbewyse uitgereik

Aantal Handelsmerk Koopbewyse uitgereik

Aantal Ko-op Opstel Koopbewyse uitgereik

Aantal Uitvoerbaarheidstudie Koopbewyse uitgereik

Aantal Bemarkingsmiddels Koopbewyse uitgereik

Aantal Mediese Ondersoek Koopbewyse uitgereik

Aantal Mentorskap Koopbewyse uitgereik

Aantal lenings goedgekeur

Totale waarde van goedgekeurde lenings

Aantal lenings goedgekeur

Totale waarde van goedgekeurde lenings

350

7 574

285

TOEGANG TOT DIREKTE FINANSIES VAN FINANSIËLE INSTELLINGS

Aantal lenings goedgekeur

Totale waarde van goedgekeurde lenings

KAPASITEITSBOU VAN TEIKENMARK

Aantal opleidingsessies

Aantal entrepreneurs wat opleiding ontvang

135

675

124

1 586

295

84

17

20

20

38

R165 606

20

R820 461

26

R517 251

11

R211 232

33

R5 719 183

277

6 632

Vertoonvenster van Aktiwiteite - Ekonomiese Ontwikkeling

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!