02.05.2013 Views

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Komitee het hierdie jaar twee keer vergader en die

bywoning was soos volg:

Verklaring: = Bygewoon, A = Afwesig

Primêre verantwoordelikhede

• Voorsien bystand aan die Raad van Direkteure in die

uitvoering van verantwoordelikhede ten opsigte van die

beveiliging van bates, die bedryf van voldoende stelsels,

beheer prosesse en die voorbereiding van akkurate

finansiële verslagdoening en verklaring ten einde te

voldoen aan alle toepaslike regsvereistes en

rekeningkundige standaarde.

LEDE JUL FEB

TE Abrahams

E Calitz

R Moss

GM Ntuli

E Sprague

GMM van Deventer

Voorsien 'n forum om besigheidsrisiko en beheerkwessies

te bespreek met die oog op ontwikkeling van toepaslike

aanbevelings vir oorweging deur die Raad van Direkteure.

Monitering, assessering en versekering dat interne

beheermaatreëls in plek is wat onder andere die

doeltreffendheid en ekonomiese benutting van

hulpbronne in Casidra sal bevorder.

Deurlopende hersiening en verbetering van die

doeltreffendheid van interne monitering en korporatiewe

bestuur binne Casidra.

Oorweging van enige kwessies aangaande die finansiële

sake van Casidra.

Ondersoeking van alle sake verwys deur die Raad van

Direkteure.

Nominering van eksterne en interne ouditeure en

bespreking en hersiening van die onafhanklikheid,

kwaliteit, koste, aanstellingsbriewe, bepalings, aard en

omvang van die ouditfunksies, prosedures en aanstelling.

Genooides

Die Voorsitter van die Oudit- en Risikokomitee kan volgens

sy/haar oordeel ander lede van die Raad of interne ouditeure

nooi na die vergaderings van die Komitee om aangehoor te

word.

Die Hoof Uitvoerende Beampte en Hoof Finansiële Beampte

woon alle vergaderings van die Komitee by en word verskoon

vir in camera sessies.

Vergaderings word ook bygewoon deur interne en eksterne

ouditeure en betrokke bestuurslede.

Toegang

Die eksterne en interne ouditeure het onbeperkte toegang tot

die Oudit- en Risikokomitee en verseker daardeur dat

onafhanklikheid gehandhaaf word.

A

A

10.2 Vergoedingskomitee

Samestelling

Die Vergoedingskomitee bestaan uit ten minste drie nieuitvoerende

direkteure.

Die huidige lede is mnr. TE Abrahams, adv GA Oliver, mnr.

JH Roos, prof JF Smith, adv GMM van Deventer (Voorsitter).

Voorsitter

Die Komitee stel tweejaarliks 'n Voorsitter aan.

Frekwensie van vergaderings

Komiteevergaderings word gehou soos die komitee dit nodig

ag, maar ten minste een keer per jaar om algemene

salarisaanpassings te bespreek word.

Die Komitee het hierdie jaar vier keer vergader en die

bywoning was soos volg:

Verklaring: = Bygewoon, A = Afwesig

Primêre verantwoordelikhede

LEDE AANSTELLING

TE Abrahams

GA Oliver

JH Roos

JF Smith

GMM van Deventer

2009 08 28

APR

NOV

Besluitneming oor die basis van die maatskappy se

vergoedingstelsel.

Verseker dat die maatskappy se personeel billike en

vergelykbare vergoeding ontvang (gebaseer op 25 %

persentiel-riglyn vir indiwiduele poste van die Human

Capital Corporation's Benchmarking and Execuval

verslae) vir hulle indiwiduele bydraes tot die maatskappy se

prestasie.

Maak aanbevelings ten opsigte van die vergoeding van

nie-uitvoerende direkteure, wie se vergoeding bepaal

word tydens die maatskappy se algemene jaar

vergadering.

Verseker dat voorsiening gemaak word vir aftreevoordele

en mediese fonds vir personeel.

Verrig take soos voorgeskryf deur die Raad.

FEB MRT

Staan bestuur by met personeelafdanking,

skeidingspakkette, vroeë aftrede en hantering van

mediese ongeskiktheid.

Genooides

Die Komitee mag bepaalde kundiges ko-opteer, hetsy intern

of ekstern, ten einde ingeligte besluite te maak. Geen

bestuurslid mag teenwoordig wees waarmee sy/haar eie

salaris of fooi bespreek word, tensy hy/sy versoek word om

bepaalde inligting te voorsien.

A

A A

Korporatiewe Bestuursverslag

A

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!