02.05.2013 Views

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

Casidra - Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Casidra (Eiendoms) Beperk is 'n privaat maatskappy wat

optree as 'n ontwikkelingsagent vir die Wes-Kaapse

Provinsiale Regering. Casidra is gelys as 'n Skedule 3D

provinsiale besigheidsonderneming ooreenkomstig die Wet

op Openbare Finansiële Bestuur.

Die hoofdoelstelling van die maatskappy is die lewering van

dienste om die lewensgehalte van hulpbron arm

gemeenskappe te verhoog.

Aanvullende doelstellings vervat in die akte van

oprigting, is:

1. AARD VAN BESIGHEID

Bekamping van armoede deur breedvoerige ekonomiese

groei en landelike ontwikkeling; en

• Ontsluiting van menslike hulpbronne en kapasiteitsbou.

'n Algemene oorsig van bedrywighede en die bereiking van

doelwitte word gegee in die jaarverslag.

2. FINANSIËLE POSISIE

Die finansiële stand van die maatskappy se sake en

bedrywighede word duidelik in die aangehegte finansiële

state weergegee. Die maatskappy het gedurende die jaar 'n

netto verlies getoon van R11 534 625 (2009: R8 172 535)

voor oordragbefondsing van R10,2 miljoen (2009: R9,2

miljoen) en R4,75 miljoen (2009: R4,0 miljoen), insluitend

VAT, onderskeidelik vanaf die Wes-Kaap Departement van

Landbou en Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme.

Die finansiële posisie oor die korttermyn is gesond maar in die

medium- tot langtermyn is die lopende saak beginsel direk

gekoppel aan voldoende en tydige voortgesette

oordragbefondsing vanaf owerheidsweë en verkryging van

addisionele befondsing vir lopende uitgawes. Die direkteure

glo dat Casidra oor genoegsame reserwes beskik om voort te

gaan in die voorsienbare toekoms.

Casidra se opgelope netto tekort het ontstaan as gevolg van

ontwikkeling wat gedoen is en waarvoor geen eksterne

befondsing bekom is nie. Die opgelope tekort is uit

aandelekapitaal gefinansier.

3. OUDITEURE

By die algemene jaarvergadering gehou in Augustus 2009

het die aandeelhouer PricewaterhouseCoopers ingevolge

Artikel 270(2) van die Maatskappyewet en Artikel 58 (3) van

die Wet op Openbare Finansiële Bestuur heraangestel as

ouditeure van die maatskappy tot die volgende algemene

jaarvergadering.

DIREKTEURSVERSLAG

vir die jaar geëindig 31 Maat 2010

Die Raad is van mening dat die ouditeure die hoogste vlak

van besigheid en professionele etiek handhaaf het. Die Raad

is tevrede dat die ouditeure te alle tye met ongeskonde

onafhanklikheid opgetree het.

Die gemagtigde- en uitgereikte aandelekapitaal het

onveranderd gebly. Die ekwiteit van die maatskappy was R25

399 849 op 31 Maart 2010. Die maatskappy se totale

aandeelhouding word gehou deur die Provinsiale Regering

Wes-Kaap.

Geen dividend is vir die jaar verklaar of betaal nie.

4. AANDELEKAPITAAL

5. DIVIDEND

6. DIREKTEURE

Adv GMM van Deventer (Voorsitter)

Adv GA Oliver (Ondervoorsitter)

Mnr TE Abrahams

Mej GM Ntuli

Mnr JH Roos

Mnr CJ Sidego

Prof JF Smith

Mej E Sprague

Die Direkteure se ander detail is in die Bestuursverslag

uiteengesit.

7. OPENBARE BEAMPTE, MAATSKAPPYSEKRETARIS

EN GEREGISTREERDE ADRES

Die Openbare Beampte en Maatskappysekretaris is mnr FJ

van Zyl. Die geregistreerde adres van die maatskappy is:

Louwslaan 22 Posbus 660

SUIDER-PAARL SUIDER-PAARL

7646 7624

8. GEBEURE NA BALANSSTAATDATUM

Ooreenkomste is na jaareinde hernu met die Regering van

die Wes-Kaap vir die voortgesette bestuur van die

plaasaktiwiteite te Amalienstein, Anhalt en Waaikraal vir nog

'n jaar.

Finansiële Jaarstate

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!