02.05.2013 Views

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vroue wat daarin speel), te veel

fliek, te veel van jou sport hou (op

Sondag ook), en selfs te veel eet en

drink en vrolik wees!

• Baie goud - Goud verteenwoordig

jou aardse besittings wat deur jou

harde arbeid onder God se seën só

baie geword het dat jy meer as

genoeg daarvan het. Wanneer jy

sóveel besit dat jy kan doen wat jy

graag wil, loop jy jou vas in die strik

van baie sinlose en skadelike

begeertes waardeur mense in

verderf en ondergang gestort word

(1 Tim 6:9).

In die tyd van jou ouderdom

Ouderdom is daardie tyd wat 'n

seder in die huis van God hulle krag

moet vind en nog steeds die vrugte

- fokus: versoekings -

dra wat verkondig dat jy die Here jou God bo alles liefhet (Ps 91:15).

Salomo word deur sy swak lewensareas verlei om al minder in die huis van

God te wees en al meer tyd af te staan in tempels wat hy vir sy baie vroue se

afgode gebou het.

Pasop dat jou baie perde (jou selfstandigheid) jou nie koning maak van jou

eie lewe nie, wat jou self laat besluit wanneer jy lus is om met die dinge van

God besig te wees. Let op dat jou baie vroue (die dinge waarvoor jy lus is)

jou nie al minder in die eredienste bring nie, omdat jy te besig is om te

geniet van die dinge wat jou laat ontspan. Sorg dat jou baie goud (jou

aardse besittings) jou nie verlei om daarmee verkeerde dinge te doen wat

God nie wil nie.

Die beste raad teen die swak areas in ons lewens is gehoorsaamheid aan

die opdrag van Moses aan konings: “Wanneer hy as koning oor sy ryk

regeer, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet maak ... Hy moet die

afskrif by hom hou en sy lewe lank moet hy dit gereeld lees sodat hy kan leer

om die Here sy God te dien deur gehoorsaam te wees ...” (Deut 17:18).

Lees en oordink jou Bybel jou lewe lank elke dag en kom elke Sondag in die

erediens, en jy sal deur die genade van die Gees bewaar bly van die versoeking

om jouself te verhef deur nie te buig onder die koningswil van jou

Here, Jesus Christus, nie. DK

• Die Kerkblad April 2010 • 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!