02.05.2013 Views

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

Tydskrif April 2010.p65 - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

tradisie wat goed en reg en stewig is, waar dit gegroei het

uit die bodem van God se Woord, en omdat die mens nie

goed onderskei tussen Bybelse vernuwing en daaglikse verandering

nie.

Die pessimisme

Daar is 'n pessimisme in ons tyd teenwoordig oor baie dinge

en gebeure, en die toekoms word ingekleur met talle ongesonde

twyfelvrae. Dit gaan oor God en Christus, die kerk

en Christelike waardes. Pessimisme sak soos 'n groot miswolk

van vraagtekens toe op die beginsels van intermenslike verhoudinge

en landsomstandighede. Die vraagtekens van twyfel

sypel geleidelik en druppelgewys deur die klein barsies

van die godsdienstige lewe wat besig is om in die proses

van verwêreldliking te versteen.

Die idealisme

In hierdie hele proses sterf jou idealisme en jy gee nie meer

om vir die Christelike ideale van die kerk of van Christelike

organisasies, verenigings en inrigtings nie.

Die gelowiges begin al meer en meer voel dat die mens

- redaksioneel -

hom moet uitleef soos hy voel, want dit is die reg waarop jy

kan aanspraak maak.

Belangrike sake sneuwel

In die hele proses soos hierbo beskryf bly baie belangrike

sake in die slag:

• Jou gevoel en besef van persoonlike skuld voor God

verdwyn.

• Die sonde sien en beleef jy as 'n groot, ondeurgrondelike

en onbegryplike las wat op jou lê.

• Vanweë hierdie gevoel verloor jy die greep op belangrike

dele van jou lewe.

• Dit word makliker en minder beswarend om die bande

met God se Woord los te maak.

• Ter wille van jou eie wil, eie begeertes en eie luste ignoreer

jy die Bybel.

Iets vreesliks het nou in jou lewe gebeur. Jy is deur die

draaikolk van verwêreldliking besig om vasgevang te word

en na benede getrek te word die sondige dieptes in.

Die diepste vraag bly oor: Wat is die agenda vir die oorwinning

oor verwêreldliking? CNM

• Die Kerkblad April 2010 • 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!