04.05.2013 Views

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Aan die einde van die laboratoriumsessie moet elke student die volledige verslagblad by die toesighouer indien

voordat hy of sy die laboratorium verlaat. 'n Kort toets sal op ‘n voorafbepaalde datum in die klas afgeneem word

(optiese merklees). Beide die verslag en die toets sal geassesseer word en sal bydra tot die finale punt vir die

eksperiment, in ooreenstemming met die punteverdeling soos in die betrokke eksperimentgids uiteengesit. Die

finale eksperimentpunt is ‘n geweegde gemiddelde van die punte verwerf vir die voorbereidende werk

(voorverslag), die eksperimentele werk onderneem, analise, bespreking en interpretasie van resultate verkry,

verwante tutoriaal en spesiale werkstukke asook die verpligte labtoets.

Laastens moet daarop gelet word dat die laboratoriumpunt weens die belangrikheid van die praktiese

sessies tot soveel as 20 persent van die finale semesterpunt kan uitmaak.

4.7 Laboratoriumprojekte

Daar sal na die aanvang van die semester, tydens spesiale labtoeligtingsessies, 'n eksperimentgids vir

elkeen van die drie laboratoriumprojekte uitgedeel word (afskrifte hiervan verskyn in u studiegids). Dit sal

ook op die Departementele webwerf vir hierdie module beskikbaar wees.

ESC320_GIDS2_2011 Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, UP LPL/2011

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!