04.05.2013 Views

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

By voltooiing van hierdie studietema behoort die student:

• ‘n duidelike prentjie van die elemente en substelsels van ‘n generiese datakommunikasiestelsel

te hê asook ‘n begrip van hul onderskeie karakteristieke en funksies in die kommunikasie-proses;

• In staat wees om enige arbitrêre seinstel in terme van ‘n gepaste ortogonale basis voor te stel;

• In staat wees om kommunikasiestelsels in ‘n geometriese model te giet deur die toepassing van

seinruimtekonsepte en die Gram-Schmidt ortogonaliseringsprosedure;

• In staat wees om die beginsels van dimensionaliteit en seinruimte aan te wend in die ontwerp

van optimale ontvangerstrukture in die teenwoordigheid van SWGR;

• die ontwerp van ‘n optimale ontvanger vir PAM seine te kan uitvoer;

• Die werkverrigting van binêre basisband kommunikasiestelsels in SWGR te verstaan, analiseer,

aflei, ontwerp, vergelyk, evalueer en interpreter deur gebruikmaking van die gedefinieerde

seinruimtebeginsels en om sinvolle gevolgtrekkings en keuses gebaseer op die genoemde

bevindings te kan maak;

• In staat te wees om die foutwaarskynlikheid agv SWGR in binêre modulasiestelsels te kan

bereken;

• Die ooreenkomste en/of verskille tussen AF en korrelasie-tipe ontvangers te kan onderskei;

• In staat wees om die foutwaarskynlikheidsgedrag van binêre en M-vlak kommunikasiestelselsels

in SWGR te kan analiseer en bereken;

• In staat wees om ‘n drywingsbegroting vir ‘n gegewe kommunikasiescenario te kan uitvoer.

4.6.3 Selfstudie-aktiwiteite

Bestudeer die tersaaklike gedeeltes van [1] Hoofstuk 10 en doen dan die volgende probleme:

4.6.3.1 Klasoefeninge

Doen probleme #s 10.1-1, 10.1-2

4.6.3.2 Probleme om self te probeer

Probleme #s 10.2-3, 10.2-5

4.6.4 Probleme vir evaluering

TUTORIAL 5:

Probleme #s 10.2-2, 10.2-7, 10.2-8, 10.4-1, 10.6-3, 10.6-5, 10.6-8, 10.6-11, 10.6-13 en 10.11-1.

ESC320_GIDS2_2011 Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, UP LPL/2011

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!