04.05.2013 Views

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.1 Plagiaatwaarskuwing

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

VERMY PLAGIAAT: ‘N STUDENTEGIDS

Studente word aangemoedig om werk met mekaar te bespreek. Elke student moet egter sy/haar eie

werk ingee vir werkopdragte. Plagiaat, wat ook die kopiëring van ‘n ander student se werk gedurende

toetse en eksamens, of kopiëring vanaf die Internet, insluit, kan lei tot skorsing van die Universiteit.

Selfs al sou 'n ander student toestemming gee dat jy een van sy/haar werkopdragte of ander navorsing

mag gebruik om as jou eie in te dien, is dié optrede ontoelaatbaar. Dit is ‘n vorm van plagiaat. Jy mag

ook nie enigiemand toelaat om jou werk te kopieer met die doel om dit as sy/haar eie werk in te dien nie.

Gesels met jou dosent indien jy onseker is oor wat verwag word. Vir verdere inligting, sien

http://www.ee.up.ac.za/main/en/undergrad/guides, of raadpleeg die brosjure beskikbaar by die

Akademiese Inligtingsdiens.

'n Verklaring rakende die oorspronklikheid van u werk moet aangeheg word aan ALLE geskrewe werk

wat vir evaluering ingedien word vir hierdie module. Die verklaring kan gevind word by

http://www.ee.up.ac.za/main/en/undergrad/guides.

Die kursusinhoud sal nou in terme van studie-eenhede en studietemas uiteengesit word, in

ooreenstemming met die diagrammatiese voorstelling van die module wat in Fig. 4 getoon word. Die

studiemateriaal is gebaseer op die inhoud van die voorgeskrewe handboek [1], maar mag hier en daar

van die volgorde van die handboek afwyk. Addissionele studiemateriaal (in die vorm van notas) sal van

tyd tot tyd uit ander bronne in die klas beskikbaar gestel word.

ESC320_GIDS2_2011 Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, UP LPL/2011

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!