04.05.2013 Views

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.1.5 Werkopdragte

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Doen ‘n literatuurstudie op die bestaande (2 en 2.5G) sellulêre radiostandaarde, soos bv GSM, GPRS, EDGE en

IS95, sowel as die 3G UMTS (Europa) en 3GPP(2) (VSA) standaarde, en identifiseer al die substelsels in Figure 4.

Som in elke geval die primêre stelselparameters in ‘n vergelykende tabelvorm op (soos bv geallokeerde

frekwensieband, modulasietegniek gebruik, datadeursettempo, vereiste minimum SNR by ontvanger om ‘n

gespesifiseerde werk-verrigtingsvlak (gewoonlik 10 -4 tot 10 -6 BER) te haal, ens. Gee ook ‘n blokdiagramvoorstelling

van tipiese seinprotokolle in elke geval. Vat die inligting in ‘n kort verslag saam, vir inhandiging en evalueringsdoeleindes.

Fig. 4 ESC320 / EDC310 Generiese Kommunikasie-Blokdiagram

ESC320_GIDS2_2011 Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, UP LPL/2011

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!