04.05.2013 Views

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Syferkommunikasie ESC320 / EDC310

Raam(woord)sink

4.8.3.6 Syfermultipleksering [1] § 7.9 bll 342-348

[2] § 6.8 bll 316-327

Sprei-Spektrum

4.8.3.7 [1] Hoofstuk 11 bll 614-635 (selfstudie)

By voltooiing van hierdie studietema behoort die student:

[2] Hoofstuk 10 § 10.3 bll 729-737, 748-751, 762-766.

• 'n goeie begrip van die teorie, werking en toepassings van 'n FSL te hê;

• die wiskundige verhoudings tussen elkeen van die substelsels van die FSL te teken, verklaar en af te lei;

• die verskillende FSL-parameters en werkverrigtingkriteria soos sluitvoorwaardes, inhougebied, intrekbereik,

ruisbandwydte, volgvlugheid, ensovoorts te verstaan;

• 'n FSL in die lig van bedryfsvereistes en werkverrigting-spesifikasies vir 'n gespesifiseerde toepassing te

kan ontwerp;

• in staat te wees om 'n praktiese FSL vir 'n gegewe toepassing te bou gegrond op gegewe spesifikasies en

funksionele beperkings;

• die beginsels waarop die Costas-lus gebaseer is, te ken;

• draerherwinning in sinkrone 1-dimensionele (1D), 2D en MD-ontvangers te kan implementeer en

demonstreer;

• simboolsinkherwinning in sinkrone demodulasiestelsels te kan implementer en demonstreer.

• ‘n grondige kennis van die aanwending van raam- (woord-)sinkronisasie in praktiese (basisband)

lynkoderingstelsels te hê;

• ‘n goeie begrip van die beginsels en toepassing van praktiese SS kodesinkroniseerders te hê.

4.8.4 Selfstudie-aktiwiteite

Bestudeer die relevante studiemateriaal in [1], soos in Tabel 4-1 hierbo getabuleer. Lees ook die volgende

gedeeltes in [2] in jou eie tyd (dit dien as voorbeeld van verskillende vlakke van sinkronisasie soos in ‘n

verskeidenheid telekommunikasiestelsels aangetref word):

1. Bestudeer en beskryf superheterodinevermenging in kommersiële AM-uitsending.

2. Bestudeer en beskryf die blokdiagram en werking van 'n superheterodine FM radio-ontvanger.

3. Beskryf en ontleed die werking van 'n aanpasbare kleur-TV-ontvanger met verwysing na die

demodulasie van die verskillende subdraers wat by die saamgestelde TV-sein betrokke is.

4. Ontleed en ontwerp 'n FSL kwadrateringslus vir 'n onderdrukte-draer (OD)-AM-ontvanger.

5. Bestudeer, beskryf, analiseer en ontwerp draerherwinningslusse vir draer-amplitude-gemoduleerde

(AM) seine.

6. Bestudeer, omskryf, analiseer en ontwerp draerherwinningslusse vir fasegemoduleerde (PM) seine.

7. Beskryf, analiseer en ontwerp ‘n praktiese simboolsinkroniseerder vir ‘n sinkrone basisbandkommunikasiestelsel.

8. Doen (selfstudie) [2] Probleme #s 7.38, 7.39 en 7.40 (verwys ook na FSL-notas).

ESC320_GIDS2_2011 Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, UP LPL/2011

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!