06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

13

14% BTW INKLUSIEF

(TENSY ANDERS AANGEDUI)

6. RAADSALE

[GEMEENSKAPSENTRUM : KEIMOESWEG & PABALLELO]

6.1 ALGEMENE VOORWAARDES VIR HUUR VAN RAADSALE

2011/2012

2010/2011

6.1.1 Die ou Raadsale by die gemeenskapsentrums sal vir die volgende gebruike vir verhuring

beskikbaar gestel word:

6.1.1.1 Vergaderings

6.1.1.2 Kerkaktiwiteite

6.1.1.3 Jeugbyeenkomste

6.2 BESPREKING

Verhoging

6.2.1 Bespreking vir die gebruik van die saal moet minstens 14 dae voor die aanbieding van

sodanige geleentheid, met betaling van die basiese huurgeld en die skadeloosstellingsdeposito,

by die Gemeenskapsentrumkantoor ("Civic") gedoen word. Indien die bespreking ten

minste 7 dae voor die aanvang van die funksie gekanselleer word, sal die huurgeld min 10%

administratiewe koste terugbetaal word. Indien die bespreking egter met minder as 7 dae

kennis vooraf gekanselleer word, sal die huurder die volle huurgeld verbeur

6.3 GELDE / TARIEWE

6.3.1 'n Skadeloosstellings-/vrywaringsdeposito (geen BTW)

is slegs terugbetaalbaar nadat 'n inspeksie uitgevoer en

enige skade verhaal is

R 330.00 R 300.00 10.0%

6.3.2 Vir gebruike genoem in paragrawe 6.1.1.1 – 6.1.1.3 sal die tariewe soos volg betaalbaar wees:

6.3.2.1 Per geleentheid R 138.00 R 125.00 10.4%

6.3.2.2 Die Raad Gratis Gratis -

6.3.2.3 Vir beskikbaarstelling aan Sportkodes en Kultuuraktiwiteite:

6.3.2.3.1 Vir oefening/afrigting (per dag/per geleentheid) R 22.00 R 20.00 10.0%

6.3.2.3.2 Vir toernooie/wedstryde waar toegang gehef word

(per dag/per geleentheid)

R 275.00 R 250.00 10.0%

6.3.2.3.3 Dat die aansoeke ten opsigte van oefensessies, soos in paragraaf 6.3.2.3.1 bedoel, van die

betaling van die vrywaringsdeposito vrygestel word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!