06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

No.

Beskrywing

33

2011/2012

2010/2011

Verhoging

16.1.1.6 Geboue of gedeelte van geboue wat nie onder groepe 16.1.1.1 – 16.1.1.5 resorteer nie (per jaar):

16.1.1.6.1 Per m² of degeelte daarvan met „n minimum heffing van

125 m²

16.1.1.7 Nywerheidspersele waar eienaar / huurder self verwyder

R 9.84 R 8.82 11.6%

16.1.1.7.1 Gelde per jaar R 540.36 R 486.84 11.0%

16.2 GEBIEDE NUUT INGELYF : (VERWYDERINGS GESKIED TWEEWEEKLIKS)

16.2.1 WOONGEBIEDE : (Lambrechtsdrift, Karos, Leerkrans, Louisvaledorp, Kalksloot,

Raaswater, Leseding en Ntsikilelo)

16.2.1.1 Per woonhuis per maand R 57.00 R 51.34 11.0%

16.2.2 ANDER WONINGS : (Met ander woorde, nie in woongebiede soos by 16.2.1 hierbo)

16.2.2.1 Per woonhuis per maand (maksimum van 5 vullissakke

per geleentheid

16.2.2.2 Per woonhuis per maand (vir elke 5 vullissakke of

gedeelte daarvan meer as 5)

16.2.3 SKOLE & BESIGHEDE

16.2.3.1 Per maand (maksimum van 5 vullissakke of 1 houer per

geleentheid)

16.2.3.2 Per maand per geleentheid (vir elke 1 houer of elke 5

vullissakke of gedeelte daarvan meer as 1 houer of 5

vullissakke)

16.3 DIVERSE GELDE (BTW INKLUSIEF)

16.3.1 Spesiale verwyderings op aanvraag deur die bewoner

per vrag of gedeelte daarvan (BTW ingesluit)

16.3.2 Spesiale verwyderings op aanvraag deur die bewoner

per vrag of gedeelte daarvan (BTW ingesluit) buite

gewone werksure

16.3.3 Spesiale verwydering genoodsaak deur die verskaffing

van ontoereikende houers, geslote hekke, kwaai honde

of ander diere, of enige ander oorsaak waarvoor die

Raad geen regstreekse beheer het nie, per houer (BTW

ingesluit)

16.3.4 Mallemeule, sirkusse, landbouskou en dergelike

instansies per houer vullisverwydering (BTW ingesluit)

R 84.00 R 75.70 11.0%

R 84.00 R 75.70 11.0%

R 84.00 R 75.70 11.0%

R 41.90 R 37.74 11.0%

R 367.00 R 330.00 11.2%

R 667.00 R 600.00 11.2%

R 156.00 R 140.00 11.4%

R 156.00 R 140.00 11.4%

16.3.5 Die tariewe vir die verwydering van dooie diere deur die Raad uit persele binne die munisipale

gebied, is soos volg:

16.3.5.1 Perde, muile, donkies, beeste en ander groot diere per

stuk (BTW ingesluit)

16.3.5.2 Kalwers, skape, honde, katte en ander klein diere per

stuk (BTW ingesluit)

R 306.00 R 275.00 11.3%

R 106.00 R 95.00 11.6%

16.3.6 Dienste word onderneem na gelang van omstandighede soos en wanneer die diens moontlik is

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!