06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

No.

Beskrywing

42.1 ALGEMEEN

58

14% BTW INKLUSIEF

(TENSY ANDERS AANGEDUI)

42. BEGRAAFPLASE

2011/2012

2010/2011

Verhoging

42.1.1 Dat by die Keidebeesbegraafplaas vanaf 1 Mei 1987 slegs by hoë uitsondering begrafnisse

tussen 16:00 op Vrydae en 08:00 Maandae en na 16:00 op ander dae toegelaat word.

42.1.2 Dat by die Kameelboom-, Paballelo- en Louisvalewegbegraafplase vanaf 1 Mei 1987 slegs by

hoë uitsondering begrafnisse tussen 16:00 op Saterdae en 08:00 Maandae en na 16:00 op

ander dae toegelaat word.

42.1.3 Dat reëlings vir begrawings op Sondae of Openbare vakansiedae, met 'n gemagtigde Park

amptenaar, in oorleg met die Hoof Parke, getref word.

42.1.4 Dat geen grafte deur die Munisipaliteit gegrawe uitgebou of toegemaak sal word nie.

(Raadsbesluit ST2/277/91)

42.1.5 Reserverings word slegs toegelaat vir die naasbestaande van 'n oorledene.

42.2 TARIEWE: KEIDEBEESBEGRAAFPLAAS

42.2.1 Reservering (enkeldiepte) R 210.00 R 190.00 10.5%

42.2.2 Reservering (dubbeldiepte) (15% van prys van enkel

addisioneel)

R 31.50 R 28.50 10.5%

42.2.3 Selfgrawe graf (enkeldiepte): Inwoners R 270.00 R 240.00 12.5%

42.2.4 Selfgrawe graf (enkeldiepte): Nie-Inwoners R 450.00 R 400.00 12.5%

42.2.5 Selfgrawe graf (dubbeldiepte): Inwoners (addisioneel) R 40.00 R 36.00 11.1%

42.2.6 Selfgrawe graf (dubbeldiepte): Nie-Inwoners (addisioneel) R 70.00 R 60.00 16.7%

42.3 TARIEWE: KAMEELBOOMBEGRAAFPLAAS / PABALLELO BEGRAAFPLAAS /

LOUISVALEWEG

42.3.1 Reservering (enkeldiepte) R 210.00 R 190.00 10.5%

42.3.2 Reservering (dubbeldiepte) (15% van prys van enkel

addisioneel)

R 31.50 R 28.50 10.5%

42.3.3 Selfgrawe graf (enkeldiepte): Inwoners R 210.00 R 190.00 10.5%

42.3.4 Selfgrawe graf (enkeldiepte): Nie-Inwoners R 450.00 R 400.00 12.5%

42.3.5 Selfgrawe graf (dubbeldiepte): Inwoners (addisioneel) R 33.00 R 30.00 10.0%

42.3.6 Selfgrawe graf (dubbeldiepte): Nie-Inwoners (addisioneel) R 70.00 R 60.00 16.7%

42.4 ANDER KOSTES

42.4.1 Dat 'n bedrag van 'n begrafnisondernemer verhaal sal word

indien grond en boumateriaal nie om graftes weggeneem

word na 'n begrafnis nie.

42.4.2 Dat 'n bedrag van naasbestaandes, wat self 'n oorledene

begrawe, verhaal sal word indien grond en boumateriaal

nie om graftes weggeneem word na 'n begrafnis nie.

R 850.00 R 760.00 11.8%

R 290.00 R 260.00 11.5%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!