06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

19

0% BTW INKLUSIEF

8. MUNISIPALE BELASTINGS

2011/2012

2010/2011

Verhoging

8.1 'N ALGEMENE BELASTING OP DIE BELASBARE WAARDASIES VAN EIENDOMME VAN

DIE REGSGEBIED VAN DIE //KHARA HAIS MUNISIPALITEIT VOOR DIE MUNISIPALE

VERKIESING VAN 18 MEI 2011 INGEVOLGE EN KRAGTENS ARTIKEL 8 EN 14 VAN

MUNISIPALE EIENDOMSBELASTINGSWET NR. 6 VAN 2004

8.1.1 Residensiële eiendomme (Ratio 1.00 : 1.00) R 0.011688 R 0.010914 7.1%

8.1.2 Besigheidseiendomme (Ratio 1.00 : 1.10) R 0.012864 R 0.012005 7.2%

8.1.3 Landbou eiendomme (Ratio 1.00 : 0.25) R 0.002922 R 0.002729 7.1%

8.1.4 Die eerste R 45,000 van alle beboude residensiële eiendomme word vrygestel van die betaling

van algemene belastings

8.1.5 Belastingkortings word toegestaan aan belastingsbetalers wat kragtens die Raad se Munisipale

Belastingsbeleid daarvoor kwalifiseer

8.2 'N ALGEMENE BELASTING OP DIE BELASBARE WAARDASIES VAN EIENDOMME VAN

DIE REGSGEBIED VAN DIE SIYANDA DISTRIK MUNISIPALITEIT WAT NA DIE

MUNISIPALE VERKIESING VAN 18 MEI 2011 BY DIE //KHARA HAIS MUNISIPALITEIT SE

REGSGEBIED INGELYF IS INGEVOLGE EN KRAGTENS ARTIKEL 8 EN 14 VAN

MUNISIPALE EIENDOMSBELASTINGSWET NR. 6 VAN 2004

8.2.1 Residensiële eiendomme (Ratio 1.00 : 1.00) R 0.006678 R 0.006330 5.5%

8.2.2 Besigheidseiendomme (Ratio 1.00 : 1.25) R 0.008348 R 0.007913 5.5%

8.2.3 Publieke infrastruktuur (Ratio 1.00 : 0.25) R 0.001670 R 0.001583 5.5%

8.2.4 Landbou eiendomme (Soos per ooreenkoms) R 0.000551 R 0.000506 8.9%

8.2.5 Die ratio vir landbou eiendomme vir die 2011/2012 finansiële jaar beloop 1.00 : 0.11 teenoor die

ratio van 1.00 : 0.16 vir die 2010/2011 finansiële jaar. Vir die 2010/2011 finansiële jaar was 50%

van die tarief ingefaseer en 75% van die tarief word in die 2011/2012 finansiële jaar ingefaseer.

Die tarief vir landbou eiendomme vir die 2011/2012 finansiële jaar nadat die ratio van 1.00 : 0.11

en die infaseringpersentasie van 75% in berekening gebring is soos per ooreenkoms beloop

dus R 0.000551 per R 1 waardasie of R 551 per R 1,000,000 (Basis tarief van residensiële

eiendomme van R 0.006678 x 0.11 x 75% = R 0.000551)

8.2.6 Die eerste R 15,000 van alle beboude residensiële eiendomme word vrygestel van die betaling

van algemene belastings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!