06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

24.1 PLAKKATE

40

14% BTW INKLUSIEF

(TENSY ANDERS AANGEDUI)

24. PLAKKATE EN BANIERE

2011/2012

2010/2011

24.1.1 Plakkate word deur Pole-Add gedoen. Enige navrae daaromtrent na Stadsbeplanning en

Boubeheerafdeling.

24.2 BANIERE

24.2.1 Baniere mag slegs deur openbare instansies of individuele groepe aangebring word

24.2.2 Die fasiliteite vir die hang van baniere sal nie vir politieke partye of -vergaderings of vir

verkiesingsdoeleindes beskikbaar wees nie

Verhoging

24.2.3 Aansoeke vir die aanbring van baniere moet minstens sewe (7) dae, voor die hang daarvan,

skriftelik by die Raad ingedien word

24.2.4 Voorbeelde van baniere moet vooraf aan die Direkteur Tegniese Dienste, vir goedkeuring,

voorgelê word

24.2.5 Baniere mag hoogstens 14 (veertien) dae voor 'n openbare byeenkoms of -funksie aangebring

word

24.2.6 Baniere moet te alle tye net en ordelik deur die verantwoordelike party gehou word, by

gebreke waarvan die Raad die baniere sal verwyder indien die betrokke party nie die baniere

binne 24 uur nadat daartoe versoek is, herstel nie

24.2.7 Dat baniere binne drie (3) werksdae na die openbare byeenkoms of -funksie verwyder moet

word, by gebreke waarvan die Raad die baniere self sal verwyder en die betrokke party die

deposito sal verbeur

24.2.8 Dat slegs die onderstaande plekke of fasiliteite vir die periodieke oprigting van baniere om

aanbiedinge in die dorp te adverteer, toegelaat sal word:

a) Schröderstraat by Oranjerivierbrug binne die munisipale park aangrensend aan die

watermeule (Ongeveer 50 meter buite die grens)

b) Scottstraat langs die munisipale kantore

c) Keimoesweg op meentgronde (Erf 2942) oorkant Dakotaweg aansluiting

d) Diedericksweg op die munisipale sprotgronde wat aangrensend is aan die ou

gholfklubhuis

e) Schrödersstraat meentgronde (Erf 5498) aangrensend aan Rondomstraat

(Olifantshoekpad)

f) Tussen Toekoms- en Soutpanstraat ver buite die padreserwe van Swartmodderstraat

24.2.9 Deposito‟s en gelde betaalbaar indien die aansoeker die banier self aanbring en verwyder:

24.2.9.1 'n Deposito (geen BTW) per banier R 160.00 R 145.00 10.3%

24.2.9.2 Plus 'n nie terugbetaalbare fooi per banier R 92.00 R 84.00 9.5%

24.2.10 Deposito‟s en gelde betaalbaar indien die Raad die banier aanbring en verwyder:

24.2.10.1 'n Deposito (geen BTW) per banier R 160.00 R 145.00 10.3%

24.2.10.2 Plus werklike koste vir die aanbring en verwydering per banier

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!