06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

32.1 BESPREKINGS

50

14% BTW INKLUSIEF

(TENSY ANDERS AANGEDUI)

32. BENUTTING VAN DANIE KUYSSTADION

2011/2012

2010/2011

Verhoging

32.1.1 Besprekings moet minstens 8 (agt) dae voor die tyd met betalings geskied. Die gelde word

verbeur indien kansellasies minder as 3 dae voor 'n bespreking geskied

32.2 TARIEWE EN DEPOSITOS

32.2.1 Huur per uur (of gedeelte daarvan) R 58.00 R 52.00 11.5%

32.2.2 Spreiligte (per uur) R 528.00 R 440.00 20.0%

32.2.3 Skadeloosstellingsdeposito (Terugbetaalbaar) (geen

BTW)

R 860.00 R 780.00 10.3%

32.2.4 Dat as strafsanksie, waar die velde vir langer as die bespreekte tyd gebruik word, die oortyd

van die betrokke amptenaar/nare van die skadeloosstellingsdeposito verhaal word en dat die

deposito eers weer aangesuiwer moet word voordat die velde weer gehuur mag word

32.3 ALGEMENE VOORWAARDES

32.3.1 Die maksimum aantal aanwendings vir sokker en rugby is 26 ure per maand

32.3.2 Sokker en rugbywedstryde word nie vir korter periodes as twee weke uitmekaar toegelaat nie,

om verwarring van baanmerke te vermy

No.

Beskrywing

33.1 BESPREKINGS

33. ROLBALBAAN

2011/2012

2010/2011

Verhoging

33.1.1 Besprekings moet minstens 8 (agt dae) voor die tyd met betalings geskied. Die gelde word

verbeur indien kansellasies minder as 3 dae voor 'n bespreking geskied

33.2 TARIEWE

33.2.1 Per uur (of gedeelte daarvan) R 5.80 R 5.20 11.5%

33.2.2 Dat as strafsanksie, waar die velde vir langer as die bespreekte tyd gebruik word, die oortyd

van die betrokke amptenaar/nare van die skadeloosstellingsdeposito verhaal word en dat die

deposito eers weer aangesuiwer moet word voordat die velde weer gehuur mag word

33.3 DEPOSITO

33.3.1 'n Skadeloosstellingsdeposito (geen BTW) wat slegs

terugbetaalbaar is nadat 'n inspeksie uitgevoer en

enige moontlike skades verhaal is

R 530.00 R 480.00 10.4%

33.3.2 Dat as strafsanksie, waar die velde vir langer as die bespreekte tyd gebruik word, die

huurgelde van die betrokke skadeloosstellingsdeposito verhaal word en dat die deposito eers

weer aangesuiwer moet word voordat die velde weer gehuur mag word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!