06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

No.

Beskrywing

41.1 BESPREKING

56

14% BTW INKLUSIEF

(TENSY ANDERS AANGEDUI)

41. SC KEARNS STADION / UNIE-, PABALLELO-,

KALKSLOOT-, EN KAROS SPORTGRONDE

2011/2012

2010/2011

Verhoging

41.1.1 Bespreking vir die gebruik van die sportterrein moet by die Gemeenskapsentrum-kantoor,

minstens 8 dae voor die tyd, met betaling van die basiese huurgeld en die skadeloosstellingsdeposito,

gedoen word. Huurgelde word verbeur indien 'n bespreking met minder as 3 (drie)

dae kennis vooraf gekanselleer word

41.2 TARIEWE EN DEPOSITOS

41.2.1 Netbal/Tennis/Basketbal (per uur per baan of gedeelte

daarvan)

41.2.2 Grasspeeloppervlaktes (per uur per veld of gedeelte

daarvan)

41.2.3 Die gebruik van spreiligte (oefening en wedstryde) (per

uur)

R 6.00 R 5.10 17.6%

R 6.00 R 5.10 17.6%

R 182.00 R 151.00 20.5%

41.2.4 Die gebruik van spreiligte (Netbal/Basketbal) (per uur) R 34.00 R 28.00 21.4%

41.2.5 'n Skadeloosstellingsdeposito (geen BTW) wat slegs

terugbetaalbaar is nadat 'n inspeksie uitgevoer en enige

moontlike skades verhaal is. (Deposito is betaalbaar

deur slegs die onderskeie Unies by wie klubs geaffilieer

is.)

R 530.00 R 480.00 10.4%

41.2.6 Dat as strafsanksie, waar die velde vir langer as die bespreekte tyd gebruik word, die oortyd van

die betrokke amptenaar/nare van die skadeloosstellingsdeposito verhaal word en dat die

deposito eers weer aangesuiwer moet word voordat die velde weer gehuur mag word

41.3 ALGEMENE VOORWAARDES

41.3.1 Die huurder vrywaar hiermee die Raad teen enige eis voortspruitend uit skade aan of verlies van

eiendom van die huurder of enige van sy gaste of ander persone onder sy beheer, of enige

besering of dood van die huurder of sodanige persoon.

41.3.2 Die akkommodasie word aan die huurder verhuur met die verstandhouding dat die aantal

persone toegelaat, beperk sal word tot die vermoë van die beskikbare akkommodasie.

41.3.3 Die kleedkamers en toilette word beskou as integrale deel van die sportterrein.

41.3.4 Die Munisipale Bestuurder of sy genomineerde, die Brandweerhoof of enige lid van die

Brandweer aan diens, enige Raadslid of enige ander gemagtigde amptenaar, mag te eniger tyd

die perseel vir inspeksiedoeleindes betree.

41.3.5 Die Raad sal die reg hê om, in geval van 'n wanvoorstelling deur die huurder, te eniger tyd

sonder opgaaf van redes die verhuring van die sportterrein te kanselleer. Die Raad sal

gemagtig wees om hierdie reg deur die Munisipale Bestuurder uit te oefen.

41.3.6 Enige eiendom of toerusting van die huurder, wat na 'n oefening/byeenkoms verwyder moet

word, moet nie later as 10:00 die volgende oggend verwyder word nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!