06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

44.5 DIENSOPROEPE (BTW INGESLUIT)

63

44.5.1 Wanneer die Raad versoek word om 'n onderbreking

van die toevoer te ondersoek en waar bevind word dat

sodanige onderbreking van die toevoer te wyte is aan

'n fout in die verbruiker se installasie of aan foutiewe

werking van apparate wat in verband daarmee gebruik

word, moet sodanige verbruiker 'n bedrag vir elke

sodanige ondersoek betaal (02A7).

2011/2012

2010/2011

Verhoging

R 250.00 R 220.00 13.6%

44.6 HERAANSLUITING NA AFSLUITING VAN TOEVOER (BTW INGESLUIT)

44.6.1 'n Bedrag is deur alle verbruikers vooruitbetaalbaar vir

die heraansluiting van die elektrisiteitstoevoer by 'n

perseel waar die elektrisiteitstoevoer op versoek van 'n

verbruiker tydelik afgesluit is of op 'n perseel waar die

elektrisiteitstoevoer weens wanbetaling van rekeninge

of nie-nakoming van enigeen van die Raad se

elektrisiteitsverordeninge afgesluit is. (Konvensionele

verbruikers)

R 200.00 R 180.00 11.1%

44.6.2 Paragraaf 44.6.1 is nie van toepassing waar die afsluiting aangevra is vir die veiligheid van

persone of beskerming van uitrusting nie.

44.6.3 Heraansluiting van vooruitbetaalmeters na afsluiting

van toevoer

R 26.00 R 23.00 13.0%

44.7 HERAANSLUITING WAAR VOORUITBETAALMETERS KWAADWILLIG BESKADIG IS

(BTW INGESLUIT)

44.7.1 Waar die meter oopgemaak/beskadig/uitgeskakel is en 'n lesing nie op die meter geneem kan

word nie:

44.7.1.1 Herstel/vervang van meter R 1,485.00 R 1,350.00 10.0%

44.7.1.2 Kragverbruik vir elke maand sedert laaste aankoop

(hulpbehoewende verbruikers)

44.7.1.3 Kragverbruik vir elke maand sedert laaste aankoop

(ander verbruikers)

R 320.00 R 277.60 15.3%

R 470.00 R 391.20 20.1%

44.1.7.4 Aanwendingsheffing - boete (geen BTW) R 700.00 R 600.00 16.7%

44.7.2 Waar die meter oopgemaak/beskadig/uitgeskakel is en 'n negatiewe lesing op die meter

geneem kan word:

44.7.2.1 Herstel/vervang van meter R 1,485.00 R 1,350.00 10.0%

44.7.2.2 Die koste van die lesing wat op die meter geregistreer

is, volgens heersende tariewe

Soos

bereken

Soos

bereken

44.7.2.3 Aanwendingsheffing - boete (geen BTW) R 700.00 R 600.00 16.7%

44.8 DEPOSITO'S VIR TOETS VAN METER (GEEN BTW)

44.8.1 Enkelfase meter R 200.00 R 180.00 11.1%

44.8.2 Driefase meter R 370.00 R 330.00 12.1%

44.8.3 Grootmaatmeter R 570.00 R 510.00 11.8%

44.9 INSTALLASIE TOETSE (BTW INGESLUIT)

44.9.1 Vir die toets van elektriese installasies in terme van

regulasie 3(4) van die Elektriese Installasieregulasies

R 250.00 R 220.00 13.6%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!