06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

No.

Beskrywing

16

2011/2012

7.5 VERKOOPPRYS KERKPERSELE PER M 2 TOT 30 JUNIE 2010

2010/2011

Verhoging

7.5.1 Die verkooppryse van kerkerwe in die voorheen benadeelde gebiede word soos volg vasgestel:

7.5.1.1 Binne Upington dorp Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.5.1.2 Buite woongebiede Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.5.2 Die koopprys van kerkerwe in die nie voorheen benadeelde gebiede word soos volg vasgestel:

7.5.2.1 Per vierkante meter vir die eerste 1,000 m 2 Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.5.2.2 Per vierkante meter bo 1,000 m 2 Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.5.3 Die bepalings van paragraaf 6, onder Prosedure en paragraaf 5 onder Riglyne van Raadsbesluit

31/11/2002 van 25 November 2002, bly steeds by die verkoop van kerkerwe van toepassing.

Die koper sal verantwoordelik wees vir die finansiering van oordragskoste en dat die koopprys

by registrasie van transport betaalbaar is.

(Raadsbesluit 9/06/2004 gedateer 28 Junie 2004)

7.5.4 PABALLELO

7.5.4.1 Ontwikkelde Kerkpersele

Gratis in die naam van die kerk oorgedra, waar dit voor 1996 ontwikkel is en bewyse daarvan

voorgelê kan word

7.5.4.2 Onontwikkelde kerkpersele

Alle vakante kerkpersele word teen die heersende markprys verkoop, naamlik dieselfde as

residensële persele

7.5.5 Waar meer as een Kerkorganisasie vir 'n erf aansoek doen, word daar tenders gevra

7.6 LANE EN STEGIES TOT 30 JUNIE 2010

7.6.1 Vervreemding per vierkante meter Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.6.2 Verhuring per jaar Raadsbesluit 9.3/06/2000 gedateer

26 Junie 2000]

7.7 MEENT (ERF 1)

7.7.1 Meentgrond word vervreem na gelang van die ligging en

die prys word bepaal by private onderhandeling en/of by

wyse van 'n tender

7.8 OOP RUIMTES

7.8.1 Ontwikkeling van oop gruimtes geleë in die

woongebiede, word op tender geplaas met 'n insetprys

per vierkante meter van

7.9 ADMINISTRASIEKOSTE

Sien 7.11 Sien 7.11 -

Sien 7.11 Sien 7.11 -

Sien 7.11 Sien 7.11 -

7.9.1 By die verkope van alle eiendomme word 5% (of 2,5% kontant) administrasiekoste plus 14%

BTW gehef

7.10 GELIKWIDEERDE SKADEVERGOEDING

7.10.1 Gelikwideerde Skadevergoeding gelykstaande aan die jaarlikse belasting gehef en gevorder te

word op alle erwe wat 48 maande na aankoopdatum steeds onontwikkel is (Raadsbesluit

JB11/541/91 gedateer 26 Augustus 1991)

7.10.1.1 Erwe met oppervlakte tot 500 m² Sien 7.11 Sien 7.11 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!