06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

No.

Beskrywing

27

2011/2012

2010/2011

Verhoging

14.1.2.4.1 Brandbestryder R 50.20 R 45.60 10.1%

14.1.2.4.2 Reddingsduiker R 122.50 R 111.40 10.00%

betrokke by:

1. Brandbestryding;

2. Redding- en/of bergingswerk;

3. Bystand waar daar enige noodsituasie heers of kan ontstaan;

4. Enige ander operasie waar daar 'n gevaar of moontlike gevaar van brand, spesiale diens of

ander noodsituasie is en waar daar, na mening van die brandweerhoof, sodanige aantal

brandbestyders nodig is.

14.1.2.5 Ander gelde

14.1.3 ANDER

Enige ander uitgawes sal betaalbaar wees, soos deur die brandweerhoof bepaal, vir werklike

uitgawes aangegaan.

14.1.3.1 Buite munisipale regsgebied, maar binne ooreenkoms gebiede, (Artikel 12 van Die Wet) geld

die tariewe in paragraaf 14.1.2 bepaal, plus 15%.

14.1.3.2 Buite Munisipale regsgebied en ooreenkomsgebiede geld die tariewe soos in paragraaf 14.1.2

bepaal plus 30%.

14.1.3.3 Geen betaling vir sekere omstandighede. Ongeag die voorafgaande gevalle, sal geen gelde

in die volgende omstandighede betaalbaar wees nie:

1. Wanneer 'n vals alarm ontvang is, waar die persoon wat die oproep gemaak het, met

goeie voornemens optree;

2. Wanneer 'n brand of ander noodsituasie reeds met die aankoms van die diens

uitgeskakel is;

3. Wanneer 'n brand of ander noodsituasie as gevolg van natuurrampe ontstaan;

4. Optrede ingevolge die Wet op Burgerlike Beskerming, Wet 67 van 1977; en

5. Soos deur die Brandweerhoof bepaal, ingevolge Wet 99 van 1987.

14.1.3.4 Brandalarmaansluitings

14.1.3.4.1 Aansluitings by die bestaande alarmpaneel teen

'n eenmalige betaling; huurgelde en poskantoorgeld

uitgesluit

14.1.3.5 Ander tariewe

14.1.3.5.1 Soos deur die Brandweerhoof bepaal

14.2 DUIKWERKOPLEIDING

14.2.1 Binne die Brandweerafdeling se bedieningsgebied

14.2.1.1 Personeel

R 1,837.00 R 1,670.00 10.0%

14.2.1.1.1 Duiktoesighouer (Per 30 minute of gedeelte daarvan) R 122.10 R 111.00 10.0%

14.2.1.1.2 Duiker (Per 30 minute of gedeelte daarvan) R 80.30 R 73.00 10.0%

14.2.1.1.3 Mediese Ordonnans (Per 30 minute of gedeelte

daarvan)

14.2.1.2 Voertuie

R 80.30 R 73.00 10.0%

14.2.1.2.1 Diensvoertuig (Per geleentheid) R 203.50 R 185.00 10.0%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!