06.05.2013 Views

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

TARIEWE 2011/2012 (VANAF 1 JULIE 2011 TENSY ANDERS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

No.

Beskrywing

24

2011/2012

2010/2011

Verhoging

11.6.11 Die saal, ameublement en ander toerusting, moet ná gebruik in dieselfde toestand, as waarin dit

deur die huurder ontvang is, gelaat word. Sou die huurder nalaat om aan hierdie vereiste te

voldoen, behou die verhuurder die reg voor om die saal, ameublement en ander toerusting, te

herstel en die skadeloosstellingsdeposito aan te wend, ten opsigte van kostes vir hierdie doel

aangegaan. Indien die depositobedrag nie voldoende is nie, sal die oorblywende bedrag vir

rekening van die huurder wees

11.6.12 Wanneer die saal na amptelike kantoorure of op 'n Saterdag, Sondag of Openbare Vakansiedag

gebruik word, moet die sleutel gedurende amptelike kantoorure (Maandae tot Vrydae)

persoonlik deur die huurder by die spesifieke biblioteek afgehaal en weer die volgende dag of

eerste werksdag daarna voor 10:00 by die spesifieke biblioteek ingehandig word

11.7 GEBRUIK DEUR GEMEENSKAPORGANISASIES

11.7.1 Dit word goedgekeur dat Gemeenskapsorganisasies, wat deur die Raad goedgekeur is, die

biblioteeksale mag gebruik om inligtingsvergaderings, kursusse en werkswinkels te hou, met

dien verstande dat:

11.7.1.1 Die saal gratis beskikbaar gestel word

11.7.1.2 Gemeenskapsorganisasies deur die Raad goedgekeur moet word en dat Organisasies vir dié

doel hul konstitusies aan die Raad moet voorlê (RB 16.6/8/96)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!