Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Embriosplitsing

- Dr Fanie Steyn

ddie tegniek van embriosplitsing is reeds so vroeg as 1918 deur ‘n Duitse

embrioloog toegepas , genaamd Hans Spemann. Hans Spemann het

‘n briljante eksperiment uitgevoer waarby hy die dunste moontlike

“lem” gebruik het. Hy het besluit om die haar van ‘n baba te gebruik en

daarmee ‘n lus gevorm rondom ‘n Salamander embrio.

dormer 2013

Die lus is toe stelselmatig kleiner gemaak totdat

hy in staat was om die Salamander embrio in die

helfte te verdeel. Vanuit hierdie eksperiment is

toe twee nageslag gebore. Spemann het verder

voortgebou op sy navorsing in embrionale

fisiologie en biologie wat daartoe gelei het

dat hy die Nobel Prys in 1935 ontvang het

vir sy werk.

In 1952 het ‘n navorser met die naam Seidel

gevind dat normale nageslag gebore word by

hase waarvan een van die blastomere gedurende

die 2 sel stadium uit die embrio verwyder

is. Vandaar is die afleiding gemaak dat die

blastomere op daardie stadium in die embrio

“ongedifferensieer” is, met ander woorde

enigeen van die blastomere van ‘n vroeë

embrio stadium kan tot ‘n normale foetus

ontwikkel.

Al bogenoemde het tot gevolg gehad dat

die tegnieke van embrio splitsing evensieël

in die praktyk toegepas kon word. Aanvanklik

was Beeste een van die eerste produksiedier

spesies waarop embriosplitsing op relatief

grootskaal toegepas is. Bees embriosplitsing

word normaalweg op ongeveer dag 6 na

inseminasie gedoen sodra die embrios nie

chirurgies gespoel is.

Tesame met embriosplitsing in beeste kan

embrio-sexing ook gedoen word. Embrio

sexing maak gebruik van ‘n PCR (Polymerase

Chain Reaction) om die geslag van die embrio

te bepaal, deurdat hierdie reaksie spesifiek die

Y-chromosome amplifiseer en dit dan visueel

waargeneem kan word met behulp van

elektroforese.

Resultate: Die gemiddelde konsepsie van

embrios wat splitsing ondergaan het is

ongeveer 50%, maar dit kan ook hoër of laer

wees as gevolg van ‘n groot hoeveelheid

verskillende veranderlikes. Dit beteken dus

dat indien 10 embrios gesplit word , daar n

potensiaal van 20 demi-embrios kan wees.

Vanuit hierdie 20 demi-embrios kan daar

dus moontlik ‘n gemiddeld van 10 nageslag

gebore word.

Indien die 10 embrios nie gesplit word nie en ook

vars oorgeplaas word , sal daar in die omgewing

van 6 of 7 nageslag gebore word (weereens

afhanklik van baie verskillende veranderlikes).

Dus behoort daar ‘n groter hoeveelheid

nageslag gebore te word waar die tegniek van

embrio-splitsing toegepas word.

Ramsem het onlangs die resultate van twee

embrio-spoel plus splitsing programme

evalueer.

Twee verskillende Dorper stoeterye het die

tegniek van embrio-spoeling + splitsing aangevra

en die resultate was as volg: Groep 1: 98

oorspronklike embrios (waarvan ongeveer

twee derdes gesplit was) , het gelei tot 108

lammers dragtig gescan op ongeveer 8 weke

ouderdom.

Groep 2 : 40 oorspronklike embrios (waarvan

ongeveer twee derdes gesplit was) , het gelei

tot 41 lammers dragtig gescan op ongeveer

7weke ouderdom. Vanuit bogenoemde

kan afgelei word dat dit wel moontlik is om

dieselfde hoeveelheid nageslag of meer aan te

kry as die oorspronklike getal embrios (>100%).

12

Embrio sexing is veral wyd toegepas in

Melkbeeste, juis as gevolg van die feit dat die

vroulike geslag die produseerder is van melk

en dus ekonomies meer relevant is.

Die DNA van die nageslag wat gebore word

van elke embrio wat gesplit is, sal identies

wees.