13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waarom

Dié vraag word dikwels gevra deur mense wat gaan ramme koop. Die antwoord is eintlik voor die hand

liggend. Jy koop ‘n stoetram omdat jy dan weet wat jy koop. Die ou gesegde dat jy moet meet om te weet

staan nog steeds. Wie koop ‘n ram, ten duurste,op ‘n veiling, waarvan geen inligting bekend is nie? Dis ‘n skoot

in die donker en wie kan dit vandag bekostig?

dormer 2013

Wat ‘n stoetram anders maak is die feit dat hy, sy voorouers

en verwantes aangeteken is en dat die produksiewaarde

van hierdie diere bepaal is deur aantekening van

stamboom inligting sowel as die produksie wat hulle en

hulle verwantes behaal het. BLUP (Best Linear Unbiased

Prediction) is die metode wat gebruik word om hierdie

voorspelde teelt waardes te bereken. Die ram se

produksievermoë word dus deur sy eie en die produksie

van sy verwantes bepaal.

Telersgenootskappe, wat die beskermliggaam is van ‘n ras,

doen baie moeite om die unieke einskappe van die ras te

bewaar en om dit uit te bou. Dis immers wat die ras in die

eerste plek anders en uniek maak. Rasstandaarde word

noukeurig opgestel en deeglik deur die raad bespreek en

toegepas deur die inspekteurs. ‘n Ram wat goedgekeur

is om op ‘n veiling, wat onder die beskerming van die

Genootskap gehou word, aangebied te word is dus deur

‘n hele proses van seleksie en keuring. Al wat nou oorbly

is om na die teeltwaardes van die diere te kyk en of die

dier op die oog goed genoeg is en aanvaarbaar is vir

die koper. Die balans tussen die syfers en die oog moet

nooit uit die oog verloor word nie en bly altyd

belangrik. Met die oog kan die koper sien

wat op die dier aangaan soos sy bouvorm,

funksionele eienskappe ens., en die

syfers sal vir die koper wys wat hy nie

fisies op die diere kan sien nie. Dis nie

moontlik om met die oog te sien of

‘n ram se nageslag gaan presteer nie.

Deur net met die oog of net na die

syfers te kyk kan die voornemende koper baie maklik

die verkeerde ram koop. Kopers maak soms die fout om

die duurste ram te wil koop en te dink dat dit die beste

ram is vir sy kudde. Dis nie altyd waar nie. Die eerste ding

wat die voornemende koper moet weet is waarvoor hy

moet gaan soek op die veiling. Hy moet weet wat hy in

sy kudde nodig het en nie die eerste mooiste ram koop

nie. Met hulpmiddels soos BLUP is dit moontlik om die

diere se teeltwaardes te bepaal en kan die koper die

regte ram koop. Die koper moet dus eers weet wat hy

wil regstel in sy kudde voor hy besluit op ‘n spesifieke

ram. Reproduksie is dié belangrikste eienskap waarvoor

geselekteer moet word en die ram wat aangekoop word

se reproduksiewaardes moet hoog wees. Indien die

koper swaar speenlammers wil teel gaan hy dit nie regkry

sonder ooie wat nie melk het nie en nie hul lammers kan

grootmaak nie. Die ram wat hy wil koop moet dus goeie

teeltwaardes hê vir melkproduksie en groei.

Met die aankoop en gebruik van ‘n ram wat nie die

gewensde gene het nie is dit moeilik om die ongewensde

gene uit die kudde te teel en dit neem jare om ‘n ram se

nageslag uit ‘n kudde te kry. Die teenoorgestelde is ook

waar dat die goeie gene van die regte ram lank in die

kudde sal agterbly en sodoende die kudde verbeter.

Boerdery is ‘n presisiebedryf en boere kan nie meer bekostig

om oningeligte besluite te neem nie, veral nie as dit by die

aankoop van teelramme kom nie. Wees dus voorbereid

wanneer ‘n ram aangekoop moet word en koop die

stoetram by telers en veilings waar jy weet wat jy koop.

- Herman Labuschagne

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!