13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In die semi-intensiewe en intensiewe stelsels is daar ‘n aansienlike verhoging in voerkoste. Al die respondente in die studie

is dit eens dat die verhoging in voeding ‘n direkte verband hou met hoër produksie van lammers en van wol. Die studie

bewys dat die implementering van ‘n semi-intensiewe en intensiewe stelsel ‘n positiewe impak op die verhoging van lam- en

speenpersentasies het. Speenpersentasies van kuddes by respondente wat van ekstensiewe na semi-intensiewe en intensiewe

stelsels oorgeskakel het, het meer as verdubbel (van 65 % na 140-220 %). Die winsgewendheid van skaapboerdery is direk

gekoppel aan die speenpersentasie. Alhoewel daar ‘n verhoging in kostes is, is die wins as gevolg van die verhoging van

speenpersentasie van so ‘n aard dat dit die toename in kostes regverdig.

Na aanleiding van die resultate wat verkry is uit die vraelyste, is die volgende berekening gemaak om die bruto marge van

verskillende stelsels te bepaal. ‘n Gemiddelde speengewig van 32 kg met ‘n prys van R28/kg is aanvaar. Produkpryse en

insetkostes soos in Oktober 2011 is in berekening gebring.

Tabel 1. Beraamde bruto marge per teelooi van die verskillende stelsels

Stelsel Ekstensief Semi-intensief Intensief

Speenpersentasie 65 140 200

Totale inkomste uit lammers (R/ooi) 582.40 1254.40 1792.00

Direkte toedeelbare koste R/ooi R/ooi R/ooi

Somer (180 dae) 36.00 61.20 61.20

Winter (185 dae) 92.50 155.40 155.40

Prikkelvoeding 6.30 12.60 18.90

Lamtyd 12.60 37.80 56.70

Kruipvoeding 70.20 109.20 156.00

Sub Totaal voerkoste 217.60 376.20 448.20

Veearts, KI & medisyne 69.30 100.80 249.00

Arbeid 25.00 32.00 55.00

Ander 16.75 20.50 25.00

Totale kostes R328.65 R529.50 777.20

Bruto marge per ooi 253.75 724.90 1014.80

Infrastruktuur 0 50.00 200.00

Somer en wintervoeding bestaan uit plaasgeproduseerde voer en aangekoopte voer en lekke. Ekstra voeding word aan ooie

voorsien voor en tydens dektyd om ooie te prikkel. Tydens lamtyd word voedingsvlakke verhoog om voldoende melkproduksie

te verseker. In versnelde lamstelsels word hierdie voedingsvlakke aansienlik verhoog om gewigsverlies te voorkom om ooie in

staat te stel om weer gouer gepaar te kan word. Die verhoging in direk toedeelbare kostes van die ekstensiewe na die semiintensiewe

stelsel beloop R200.85 (61 %) per ooi en van semi-intensief na intensief R247.70 (47 %). Die toename in kostes van

ekstensief na intensief beloop R448.55 (136 %) per ooi.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!