13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

' n ondersoek na die

ekonomiese volhoubaarheid van semi-intensiewe en intensiewe

skaapboerdery in die oostelike hoëveldstreek van Suid Afrika

IIn hierdie studie is die ekonomiese volhoubaarheid van semi-intensiewe en intensiewe skaapboerdery

in die Oostelike Hoëveldstreek van Suid-Afrika ondersoek. Aangesien semi-intensiewe en intensiewe

skaapboerdery redelik nuut in Suid-Afrika is, en die werklike omvang van die verandering nog nie bepaal

is nie, was dit belangrik om vas te stel wat skaapboere in die Oostelike Hoëveld reeds doen om lam- en

speenpersentasies te verhoog.

‘n Ondersoek is d.m.v. vraelyste gedoen by boere

wat ekstensiewe, semi-intensiewe en intensiewe

skaapboerdery bedryf. Altesaam 35 respondente het

die vraelyste voltooi waarvan 29 vraelyste volledig was

en dus vir die studie gebruik is. Mnr. Manie Wessels

van die plaas Mamre in die Vrede distrik het die studie

gedoen as vereistes vir ‘n Magistergraad in die Sentrum

vir Volhoubare Landbou, Landelike Ontwikkeling en

Voorligting (Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe),

aan die Universiteit van die Vrystaat onder leiding van

Mnr. Hendrik van Pletzen van Voermol Voere.

Volgens die ondersoek is daar geweldig baie druk op

skaapboerdery weens diefstal en roofdiere. Dit blyk

egter dat roofdiere die grootste faktor is wat verliese

by lammers veroorsaak. Van die respondente het tot

20 % van hulle lammers aan roofdiere per jaar verloor.

Ná die oorskakeling van ekstensiewe skaapboerdery na

semi-intensiewe of intensiewe skaapboerdery, is hierdie

verlies grootliks uitgeskakel. Die oorskakeling na ‘n semiintensiewe

of intensiewe stelsel verg o.a. meer arbeid en

die koste implikasie kan nie buite rekening gelaat word

nie. Die voordeel van die verhoging in arbeidsinsette

is dat beter toesig en beheer plaasvind wat verliese

aansienlik laat daal, en dus die verhoging in arbeidskoste

regverdig.

Infrastruktuur by die vestiging van ‘n semi-intensiewe

en intensiewe stelsel kan ‘n groot finansiële impak op

kapitale investering hê. Dit blyk egter dat die meeste

respondente bestaande infrastruktuur teen lae koste

omskep of infrastruktuur met ander funksies deel.

Wat direk toedeelbare kostes betref, is voerkoste die

grootste komponent en respondente met ekstensiewe

skaapboerdery spandeer R217.60 gemiddeld per ooi.

Respondente in ‘n semi-intensiewe boerdery stelsel

spandeer R376.20 aan voeding, dus R158.60 meer as boere

in ‘n ekstensiewe stelsel. Respondente met intensiewe

skaapboerdery spandeer R448.20 aan voeding, d.w.s.

R72 meer as semi-intensiewe boere en R230.60 meer as

ekstensiewe boerdery.

Figuur 1. Voerkoste per ooi in die verskillende boerderystelsels

dormer 2013

24

R450.00

R400.00

R350.00

R300.00

R250.00

R200.00

R150.00

R100.00

R50.00

R0.00

R217.00

Ekstensief

R376.00

Semi-intensief

R448.00

Intensief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!