Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die kondisie van die ooie met die aanvang van die paarseisoen is die belangrikste bepalende faktor van reproduksietempo

van ooie (Hunt, 2010). Meerlinggeboortes is hoogs afhanklik van die kondisie van ooie met paring (Lifetime Wool, 2007)

omdat dit een van die hooffaktore is wat ovulasietempo bepaal (Tempest, 1990). Die doelwit met voeding is om te poog dat

teelooie met die aanvang van die paarseisoen in ‘n uitstekende kondisie (minstens 3.5 kondisiepunt met natuurlike paring

en ‘n 3 kondisiepunt vir laparoskopiese inseminasie) is en dat hulle massatoename in daardie stadium ‘n stygende tendens

toon om ovulasietempo te verhoog en om te verseker dat minstens 75 % van die ooie tweelinge produseer. Koggelramme

of kunsmatige sinchronisasie (CDIR’s of sponse) moet as ‘n bestuurshulpmiddel saam met prikkelvoeding gebruik word

om maksimum ovulasietempo te verseker. Hierdie praktyke sinchroniseer die lamseisoen omdat die paartyd tot 21 dae

beperk kan word; verhoog lampersentasie weens verhoogde ovulasietempo; beperk stertkantlammers en verlaag die

voerkoste omdat ooie dan gedurende laatdragtigheid en laktasie vir ‘n korter periode gevoer word. Prikkelvoeding moet

spesiale “rumenaktivators” voorsien om ‘n hoë ovulasietempo te verseker. In hierdie verband is die aanvulling van kritieke

spoorelemente en vitamienes voor die paarseisoen ook belangrik. Vermy die paring van ooie op medic- en lusernweiding

wat deur insekte en luise beskadig; virus of swamme besmet is of waar daar ‘n tekort aan vog en/of plantvoedingstowwe

is, want in sulke toestande (stres) produseer hierdie plante koumestrol (fito-estrogene) wat ‘n afname in ovulasietempo en

meerlinggeboortes tot gevolg het terwyl die ooie ook stadiger op hitte kom. Die inname van te hoë vlakke van oplosbare

(bv. ureum) en degradeerbare proteïen (bv. hoogs degradeerbare proteïenryke grondstowwe soos lupiene, ertjies, sojas

en sonneblomoliekoekmeel) veral as dit as prikkelvoer gebruik word op hoë proteïenryke weidings of weidings wat met

hoë vlakke van ureum of KAN bemes is; kan tot te hoë bloedureumvlakke (BUN) aanleiding gee. Te hoë BUN-vlakke

verlaag die oorlewing van sperme, eiselle (ovums) en embrio’s in die baarmoeder (Bilodeau-Goeseels & Kastelic, 2003).

dormer 2013

58

Beperking van embrionale en fetale vrektes

Die doelwit met voeding gedurende die paartyd en die

eerste maand daarna is om resorpsie tot ‘n minimum te

beperk. Daar moet gepoog word om resorpsie en fetale

afsterwing tot minder as 2 % te beperk. Embrio-resorpsie

in vroeë dragtigheid en die afsterwing van fetusse in

middragtigheid veroorsaak dat skaapprodusente jaarliks

duisende rande verloor, maar hulle is meestal onbewus

daarvan indien ooie nie geskandeer word nie. Hierdie

verliese (verdwynfaktor) is die verskil tussen die potensiële

getal lammers geskandeer en die getal lammers gebore.

Verliese van so hoog as tot 19 – 26 % word van skandering

tot lam gerapporteer (McCue, 2011). Beide oorvoeding

net na bevrugting en ondervoeding gedurende

dragtigheid kan tot hierdie verliese aanleiding gee.

Die aanbeveling is om die voedingspeil na bevrugting

geleidelik tot onderhoudsvoedingspeil te verlaag en toe

te sien dat ooie na die paartyd hulle teikenmassatoename

handhaaf. Gedurende die tweede en derde maand van

dragtigheid moet volwasse ooie met enkelingfetusse ±

50 g/dag; dié met tweelingfetusse ± 80 g/dag en dié met

drielingfetusse ± 100 g/dag in massa toeneem. In die geval

van jongooie is die onderskeie massatoenames ongeveer

100; 110 en 140 g/dag (NRC, 2007). Skandering is ‘n moet

omdat dit ‘n uiters belangrike bydrae tot winsgewende

skaapboerdery lewer. Dit verlaag voerkoste omdat droë

ooie nie gevoer word nie (as hulle bemark word) of

minder gevoer word (as nog ‘n kans gegun word) terwyl

ooie met enkelingfetusse vir ‘n korter periode en teen ‘n

laer peil gevoer word as dié met tweelingfetusse.

Enige vorm van stres (klimaat, voeding, hantering,

ensovoorts) moet veral die eerste 30 dae na bevrugting

voorkom of beperk word, want dit kan tot embrioresorpsie

en fetale verliese by hoë risikodiere (bv. dié met

meerlingfetusse, jong- en skraal ooie) lei. Strestoestande

wat gedurende hierdie tyd kan voorkom, is skielike

verandering in die weiding, voedingspeil of omgewing;

oormatige hantering; skeer; mikskeer; dip; dosering; enting;

kloue knip; ensovoorts asook ongure weerstoestande en

vervoer of aanjaag van ooie oor ‘n lang afstand. Al hierdie

aktiwiteite moet gestaak word tot minstens 30 dae na

paring. Waar die omgewingstemperatuur meer as 28 tot

32 °C is, sal die voorsiening van skaduwee in die vorm van

bome of skadunet embrionale en fetale verliese beperk.

Resorpsie kan ook deur verskeie siektetoestande (bv.

Ensoötiese aborsie; Bloutong; Slenkdalkoors; ensovoorts)

veroorsaak word en daarom moet ‘n doeltreffende

immuniseringsprogram gevolg word.

Maksimering van postnatale lamoorlewing en lamgroei

Die teikendoelwit met voeding gedurende

laatdragtigheid is om optimale geboortemassa en

maksimum uierontwikkeling te verseker. Lamoorlewing

hou verband met die voeding van die ooi gedurende

laatdragtigheid (Binns et al., 2002). Moederlike gedrag

en lamgrootmaakvermoë van ooie kan deur strategiese

byvoeding gedurende laatdragtigheid verbeter

word (Murphy, 1999). Tans word ‘n sogenaamde

“opstoomrantsoen” vanaf drie tot vier weke voor lam

aan ooie voorsien om ‘n hoë geboortemassa (4.5 – 5.9

kg) te verseker asook maksimum uierontwikkeling