13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

nampo

die eerste NAMPO skou is op die plaas Donkerhoek, naby

Bloemfontein, gehou in 1967. In die daaropvolgende jare

is die skou op plase gehou, totdat die skou in 1974 groot

genoeg geword het vir ‘n permanente tuiste by NAMPO

Park naby Bothaville. 71 723 besoekers het in 2012 Nampo Oesdag se

gronde deurgedraf.

Nampo was weereens ‘n groot sukses en ‘n ongekende belangstelling

heers tans in die Dormer ras. Kom besoek gerus weer ons stalletjie by die

skaapkomplek en besigtig top diere wat ten toon gestel word. Telers

van die Genootskap sal daar wees om u onbeantwoorde vrae te

beantwoord. Baie dankie aan Dolf Bam vir die voorbereiding van

die diere, asook almal wat help met diensbeurte!

dormer 2013

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!