13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geboorte kennisgewings

Wat moet ek as teler doen om te verseker dat my diere wat voldoen aan die

minimum rasstandaarde as geregistreerde diere opgeneem sal word by

Stamboek?

Koop of gebruik slegs SP ramme wat gekeur is.

Deel jou kudde op in paarseisoene van maksimum 60 dae.

Teken parings korrek aan (Watter ramme by watter ooie). Hou ook tred met die opvolgramme waar kunsmatige

parings en handdekking gedoen was.

Identifiseer lammers binne twee dae na geboorte deur oormerke of oorplaatjies aan te bring. Teken die geboorte

aan in u lamboek!

Dien u geboorte kennisgewings so gou as moontlik in by Stamboek/Dormer Genootskap (Die afsny ouderdom

vir geboorte kennisgewings is 200 dae, na hierdie ouderdom kan geen lammers meer aangeteken word nie)

Speengewigte vir die Dormerras is verpligtend! Weeg jou lammers wanneer al die lammers in die bepaalde lamseisoen

van 60 dae binne die vensterperiode van 71 tot 130 dae ouderdom val. Stuur hierdie gewigte in na Stamboek/

Dormer Genootskap binne twee maande maar wel voor die oudste lammers 200 dae oud is! (Geboortemassa, 42

dae massa en naspeenmassas is opsioneel) Geen speengewigte sal aanvaar word as enige dier ouer as 200 dae

is ten tye van die indiening daarvan!

NB! Die akkuraatheid van die geboorte kennisgewings (stambome) en produksiedata (100 dae speen massa)

is van kardinale belang as u wil teelvordering in u stoet maak (akkurate en betroubare BLUP en Indekse) en

as u enigsins as ʼn eerbare stoetteller gereken wil word!

Die laaste stap is om u diere aan te bied vir keuring op ouderdom 10 tot 24 maande! Geen diere sal opgeneem

word as geregistreerde diere wat nie voor die ouderdom van 24 maande op die voorgeskrewe prosedures gekeur is

nie! Alle aangetekende diere by Stamboek lê op lamboek en sal eers oorgaan as geregistreerde diere as bogenoemde

stappe gevolg en na gekom is!

Die laaste maar seker die belangrikste! “Maak seker dat u bewyse van versending van geboorte kennisgewings

asook produksiedata bewaar, aangesien die bewyslas van die indiening daarvan by u as die teler berus”

Sien meegaande artikel vir die pligte en vereistes van die keuring van Dormerskape deur die teler en keurder!

dormer 2013

KEURING VAN DORMERSKAPE

Wat is die pligte en watter stappe moet gevolg word by die keuring van

Dormerskape deur beide die teler en die keurder?

Laat keur jou diere wanneer hulle volgens u in die beste kondisie is.

Die diere moet ten tye van die keuring tussen 10 en 24 maande oud wees. Diere onder 10 maande en bo 2 jaar

kwalifiseer nie vir registrasie nie. Die maksimum wollengte vir inspeksie is 3 cm.

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!