13.04.2014 Views

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

Kliek hier vir die 2013 joernaal - Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kleinvee Stoetteler 2012

erika Hanekom van Rhenosterbosrug Dormerstoet, Malmesbury, is as kleinvee

stoetteler van 2012 vir SA Stamboek se voortreflikheids toekenning op ‘n glans

geleentheid in Bloemfontein aangewys. Daar word gestrewe om voortreflikheid

in die stoet te identifiseer en erkenning te gee. Die aspekte wat veral aandag

geniet is vrugbaarheid, die basis van winsgewende boerdery, aantekenings praktyke en data

bestuur binne die kudde – die faktore wat ‘n teler in posisie sal plaas om doeltreffende genetiese

vordering te realiseer (dit het vir die eerste keer op punte basis geskied).

Vraag: Wat beteken hierdie toekening vir jou?

Dit verseker my dat jare se harde werk en toegewyde teling nie verniet was nie. Dis vir my ‘n aansporing

om te volhou met dit waarmee ek besig is, om nog groter uitdagings te aanvaar en om nog beter te

presteer. Dis ook ‘n versekering dat daar altyd gepoog moet word om die beste kwaliteit diere te teel.

Ek is dankbaar dat hierdie toekenning en blootstelling die Dormerras met sy unieke eienskappe op die

voorgrond kan plaas en dat ek ‘n bydrae kon lewer tot bevordering van die ras.

dormer 2013

54

Van links voor: Gerhard van Rensburg (toekenning vir melkbeeste); Erika Hanekom (skape), Wessel van Wyk

(vleisbeeste); Neil Dry (varke) en Christo Paneras (perde). Agter: van Rensburg se vrou, Mildred, Charl Hunlun van SA

Stamboek, van Wyk se vrou Ria, Anton Vos bestuurende direkteur van Vleissentraal, Dry se vrou, Christa en Dorette

Jacobs wat Paneras vergesel het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!