03.08.2015 Views

elan winter 2015.pdf

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dié is APPsoluut onontbeerlik...EndomondoEndomondo is ’n aanlyn fiksheidsgemeenskap watmense wil motiveer om aktief te raak en te bly, deuroefening meer aantreklik, sosiaal en pret te maak.Die Endomondo-app help jou om rekord te hou vanjou oefensessies, gee oudioterugvoer terwyl jy oefenasook advies oor hoe om jou doel te bereik. Ditsinkroniseer ook met jou profiel op die webtuisteEndomondo.com, waar jy ’n volledige oefenjoernaalkan sien en jou fiksheidsaktiwiteite kan ontleed.aanskakelStravaStrava is ’n webtuiste en selfoon-app wat gebruikword om atletiese aktiwiteit via GPS te monitor. Disversoenbaar met verskeie gewilde GPS-toestelle,wat beteken dat jou oefendata met jou Stravaprofielgesinkroniseer word. Nadat jy ’n sekere padof roete gery het, kan jy jou rit vergelyk met jouvorige pogings en met dié van ander atlete wat dieselfderoete voltooi het. Jy kan jou vriende en hulleaktiwiteite volg, by klubs aansluit of nuwes stig.1 23 4Azumio-hartklopmonitorDie Azumio-hartklopmonitor meet jou hartklopwaar jy ook al is, deur bloot jou wysvingerpuntop jou foon se kameralens te plaas. Die app helpjou om rekord te hou van die uitwerking watsekere aktiwiteite op jou hartklop het. AnderAzumio-gesondheidsapps sluit in die FitnessBuddy (met ’n databasis van meer as 1 700oefenbewegings), die Sleep Time-app en dieGlucose Buddy.Steps ManiaSteps Mania is ’n app wat in die agtergrond opjou foon werk en akkuraat rekord hou van treëgegee, afstand, spoed en kalorieë verbrand,sonder om hoë eise aan die battery te stel.Jou daaglikse aktiwiteite, insluitend formeleoefensessies, word dan op ’n grafiek uitgebeeld.Jy word beloon vir jou prestasies en kan dit metvriende deel. Soortgelyke apps is My Tracks,Sport Tracks en RunKeeper. é<strong>winter</strong> 2015 > élan 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!