03.08.2015 Views

elan winter 2015.pdf

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aanspraakmakersAashim Miya (8) word ondersoekdeur ’n dokter in die dorpie Kaule.Kospakkies word in Oktober 2014 in dieKya Sands-informele nedersetting inJohannesburg uitgedeel nadat ‘n brandmeer as 3 000 mense dakloos gelaat het.“Ek het al te veel seer en hartseer gesien waaraaniets gedoen moet word,” vertel Sooliman.Gratis diens sonder eie gewinVrywilligers wat hul dienste vir die organisasieaanbied, kom uit alle oorde. Sooliman sê Gift of theGivers het 140 medici en 70 soek-en-reddingswerkersop gereedheidsgrondslag.“Almal dien ander gratis. Selfs in gevalle waardie organisasie daarop aandring om hulle te betaal,weier hulle steeds enige bydraes – al verloor hulleduisende rande elke dag wat hulle nie in hul eiepraktyke werk nie,” sê Sooliman.Benewens dokters, verpleegpersoneel, spesialiste,dieetkundiges, sielkundiges, fisioterapeute enarbeidsterapeute, is argitekte en ingenieurs wathospitale help bou ook deel van die organisasie seondersteuningsnetwerk.Die groei van die organisasie het Soolimangenoop om sy privaat mediese praktyk op 30 Junie1994 te sluit. “Die organisasie het tans 21 projekteaan die gang. Ek leef Gift of the Givers 24 uur perdag uit. In Suid-Afrika het ons vyf kantore en daar isnog sewe kantore in die buit<strong>elan</strong>d.“Dit mag klink na ’n enorme operasie, maar dieorganisasie het slegs 100 mense voltyds in diens.Niemand kan glo hoeveel ons met so ’n kleingroepie mense vermag nie,” vertel Sooliman. >>>

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!