03.08.2015 Views

elan winter 2015.pdf

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aanmaakMieliebrood met ’n bytLEWER 4 PORSIES15 ml150 g250 g15 ml5 ml5 ml50 g50 g262125 ml300 mlstrooisuikermieliemeelbroodmeelbakpoeierkoeksodasoutbotter, saggemaakgerasperde Pecorinokaasrissies, pitjies verwyder, fyngekapsprietuie, fyngekapeiers geklitsongegeurde jogurtmelk1234Voorverhit die oond tot 180 °C.Voer die bodem van ’n vierkantige koekpan (18 cm) metbakpapier. Smeer die bakpapier en kante van die koekpan.Meng die droë bestanddele in ’n groot mengbak. Voegdie botter, kaas, rissies en sprietuie by. Klits die eiers,jogurt en melk saam voor jy dit by die meelmengselvoeg. Meng goed, skep dit in die voorbereide koekpanen gebruik ’n lepel of paletmes om die bokant gelyk temaak. Bak die brood vir 45-55 minute tot goed uitgerysen goudkleurig. Steek ’n toetspen in en as dit skoonuitkom, is die brood gereed.Gebruik ’n paletmes om die brood ’n bietjie los te werkvoor jy dit uitkeer en op ’n draadrakkie plaas. Verwyderdie bakpapier en los die brood om heeltemal af te koel.WENK | Die Pecorinokaas kanmet Parmesaankaas vervang word.52élan > <strong>winter</strong> 2015

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!