03.08.2015 Views

elan winter 2015.pdf

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

agendaGrondboonallergie iseen van die algemeensteoorsake van ernstigeallergie-aanvalle (anafilakse).Selfs baie klein hoeveelhedegrondbone kan insommige mense ernstigereaksie veroorsaak.Simptome van anafilakseAsemhalings- en slukprobleme; braking endiarree; duiseligheid; gevaarlik lae bloeddruk;swelling van die lippe, tong en ander liggaamsdele;en bewusteloosheid. Kan noodlottig weesas dit nie behandel word nie. Anafilakse komgewoonlik binne oomblikke voor, maar kan ookontwikkel ure nadat jy grondbone of grondboonproduktegeëet het.goed bevogtig is. Wanneer jy ’n bevogtiger kies, voegsy by, behoort die prys daarvan nie ’n aanduiding tewees van hoe goed dit werk nie; meer b<strong>elan</strong>grik isdie gereeldheid waarmee die bevogtiger aangewendword. Bevogtigers hou jou vel vir slegs ses ure vogtig,wat beteken dat jy die bevogtiger drie tot vier keerper dag moet aanwend, maar minstens twee keer(hoewel dit nie prakties is nie). Dit is ook raadsaamom al jou velprodukte te bestudeer, want talle bevatnatriumlourielsulfaat (seep) wat die boonste laag vanjou vel verwyder en jou vel dus uitdroog.Ekseem kan veral in kinders problematies weesen veroorsaak dat hulle krap totdat dit bloei (watdan geïnfekteer kan word). In dié gevalle kan joudokter die ouer, sederende antihistamiene voorskryfom te verseker dat hulle goed slaap en nie in hulslaap krap nie.As jy tegnies aangelê is, is daar verskeie slimfoontoepassings(apps) om jou te help om jou allergieëte bestuur. Sommiges help jou om ’n dagboek by tehou van alles wat jy eet om sodoende bestanddelete identifiseer waarvoor jy moontlik allergies magwees; ander ontleed die bestanddele in velsorgprodukteen identifiseer moontlike allergene daarin.’n Paar hou rekord van jou allergiesimptome, watnuttig te pas kom as jy jou dokter besoek, terwyl anderjou oor die stuifmeel- of skimmeltelling en selfsdie lugkwaliteitsindeks van jou omgewing inlig, ofjou selfs herinner om jou medisyne te neem. Daar isselfs apps wat jou help om ’n allergie-aksieplan op testel, kompleet met kontakbesonderhede en stappewat tydens ’n noodgeval gedoen moet word.Genesing?’n Ander opsie om te oorweeg, is desensitiseringof immunoterapie. Hoewel dit nie jou allergienoodwendig heeltemal sal genees nie, poog ditom jou immuunreaksie só te verander dat jouimmuunstelsel merkbaar minder op ’n allergeenreageer. Dit is beskikbaar vir stuifmeel-, hond-, kat-,perd- en bysteekallergie. Mense met veelvuldigeallergieë is nie ideale kandidate nie, maar dit is welmoontlik om die oorheersende allergie of allergieëte behandel. In die VSA ontvang pasiënte met veelvuldigeallergieë dié spuitstowwe gelyktydig, maarin Suid-Afrika en Europa word die behandeling oor’n aantal weke versprei.Dit is ongelukkig duur – die spuitstof word deurslegs drie of vier maatskappye in Europa vervaardigen moet dus ingevoer word. Boonop moet doktersaansoek doen om goedkeuring vir die spesifiekepasiënt by die Medisynebeheerraad. Weens diéfaktore, asook wisselkoersskommelings, kan dit ’nduur proses wees. Om hierdie rede dek die meestemediese skemas nie die behandeling nie. In di<strong>elan</strong>gtermyn kan die koste daarvan vergeleke met dievoordele wat dit bied, egter voordeliger wees as diévan gedurige dokters- en apteekbesoeke.Immunoterapie is ook nie die beste oplossingas jy onmiddellike resultate wil hê nie. Die programvir inasemingsallergieë strek oor drie jaar, en dié virbysteek oor vyf jaar.As jy ongelukkig genoeg is om aan allergieë te ly,moet jy besef dat die <strong>winter</strong> helaas nie die ruskansgaan bied waarop jy gehoop het nie. Gelukkig kanjy jou simptome verminder en jou lewenskwaliteitverhoog deur soveel moontlik oor jou toestandte leer en ’n behandelingsplan te volg wat deur ’nallergiespesialis saamgestel is. é<strong>winter</strong> 2015 > élan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!