02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sal ‘n nuwe dimensie verleen aan ons linguistiese en le erkundige begrip.

Dit sal ons ook in staat stel om ‘n verskil te kan maak in interpersoonlike

verhoudings in ons beroepswêreld.

12

2 Algemene Inligting

Tale wat aangebied word:

Noord-Sotho Tsonga Xhosa

Suid-Sotho Tswana Zulu

Swati Venda

Besonderhede in verband met die beginnersmodules in Afrikatale

verskyn in 3 hieronder. Let daarop dat daar beperkings is op die

toelating van studente tot die beginnersmodules.

Die verskillende Afrikatale waarin kursusse deur die Universiteit

aangebied word, is soos volg geklassifi seer:

Groep Taal/Tale

(i) Nguni – Swati, Xhosa en Zulu

(ii) Sotho – Noord-Sotho, Suid-Sotho en Tswana

(iii) Tsonga

(iv) Venda

(v) Enige ander Afrikataal deur die Senaat

goedgekeur

Krediet vir ‘n graad word NIE verleen vir:

LW

Net van toepassing op studente wat voor 2009 vir studie-eenhede in Afriktatale

ingeskryf was.

(i) studie-eenhede in meer as een Afrikataal uit dieselfde groep nie

(ii) studie-eenhede in meer as twee Afrikatale nie

(iii) meer as ses kursusse (of die ekwivalent in modules) in

Afrikatale nie

(iv) meer as twee beginnersmodules nie

(v) meer as drie kursusse (of die ekwivalent in modules) in

dieselfde taal nie

(vi) die beginnersmodules sowel as die spesiale kursus in dieselfde

taal nie

(vii) module 103 en 101 en 102 in dieselfde taal

(viii) module 302 en AFL822

(ix) module 206 en 203 of 205

(x) module 307 en 302 of 303

(xi) module 308 en 304 of 306

(xii) module 103 en AFL801

Modules in Hoftolking word deur die Departement Afrikatale

aangebied en verskyn onder die vakhoofstuk ‘Ho olking’.

VIR DIE KOLLEGE VIR EKONOMIESE EN

BESTUURSWETENSKAPPE

Studente wat vòòr 1982 in Afrikatale (spesiale kursus) vir die

BAdmin-graad geslaag het (of daarvan vrygestel is), behou krediet

daarvoor. Krediet vir graaddoeleindes word egter nie verleen vir

sowel Afrikatale I as Afrikatale (spesiale kursus) nie.

ENIGE ANDER TAAL op eerstejaarsvlak mag ook aangebied word

— kyk die relevante taalvakhoofstuk vir Toelatingsvereistes.

3 Toelatingsvereistes

Kyk ook A9 in Deel 5 van die Jaarboek

BEGINNERSMODULES

Onderrig word in Engels aangebied.

Nasionale Senior Sertifi kaat. Studente word aangeraai om eers module

AFL1503 te slaag voordat hulle vir module AFL1504 registreer.

Studente wat ‘n Afrikataal as EERSTE taal op Matrikulasievlak (Graad

12) geneem het, mag NIE vir die beginnersmodules registreer nie,

maar moet AFL1501 of AFL1502 neem (of beide AFL1501 en AFL1502

indien hulle Afrikatale as hoofvak wil neem)

Studente wat nie ‘n Afrikataal as EERSTE taal op Matrikulasievlak

geneem het nie, moet vir die beginnersmodule AFL1503 registreer

(gevolg deur AFL1504 indien hulle die volle beginnerskursus wil

doen)

Moedertaalstudente wat nie ‘n Afrikataal as EERSTE taal op

Matrikulasievlak geneem het nie, sal toegelaat word om òf vir

die beginnersmodules te registreer (AFL1503, AFL1504) òf vir die

eerstevlakmodules (AFL1501, AFL1502).

EERSTEVLAKMODULES

Onderrig word in Engels aangebied, met taalspesifi eke CDs in die

betrokke Afrikataal (AFL1502).

Toelating tot eerstevlakmodules

Unisa toelatingsvereistes is van toepassing.

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

LW

Onderrig geskied in Engels en die betrokke Afrikataal. Basiese vaardigheid in

Engels en ‘n lees- en skryfvaardigheid in ‘n Afrikataal word aanbeveel (m.a.w.

studente behoort ‘n Afrikataal agtergrond te hê of hulle word aanbeveel om die

beginnersmodules in Afrikatale eers te voltooi).

4 Oorgangsmaatreëls

LW

Studente wat nie vlak 2 modules in 2009 slaag nie, sal ‘n geleentheid gegun word

om aanvullende eksamens te skryf in S1 van 2010.

5 Afrikatale as Hoofvak

Verpligte modules as ‘n hoofvak-kombinasie

in die betrokke taal:

Eerste vlak: AFL1501 en AFL1502

Tweede vlak: AFL2601, AFL2602 en AFL2603

Derde vlak: Modules 301, 305, 307 en 308

6 Leerplan

6.1 MODULEKODES

BEGINNERSMODULES

LW

Twee beginnersmodules word aangebied vir al die Afrikatale hieronder gelys.

Studente oefen hulle taalkeuse uit binne hierdie modules. Onderrig geskied in

Engels, maar taalspesifi eke materiaal word voorsien vir die gekose teikentaal.

Hierdie modules dien as keusevakke in ander programme.

AFL1503 en AFL1504* maak voorsiening vir die volgende tale op

beginnersvlak:

Noord-Sotho

Suid-Sotho

Tsonga

Tswana

Venda

Xhosa

Zulu

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

LW

Twee modules word aangebied op eerste vlak vir al die amptelike Afrikatale van

Suid-Afrika en enige ander Afrikataal goedgekeur deur die Senaat. Die modules

maak gebruik van Engels as medium van onderrig.

AFL1501 en AFL1502

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!