02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Leerplan: Vektore; kinematika; beginsels van meganika; toepassings in

deeltjiedinamika; arbeid en energie; veranderlike massaprobleme; meganiese

ossillasies; wentelbane; nielineêre dinamika; roterende assestelsels

PHY202A Elektrisiteit en magnetisme (jaarmodule)*

Voorvereiste: PHY106 (of ten minste 65% PHY102 voor 2007), MAT103, enige

TWEE van MAT101, 102, 1512, 113

Leerplan: Elektrostatika, die elektriese potensiaal, elektriese velde om geleiers,

elektriese strome, die velde van bewegende ladings, die magneetveld,

elektromagnetiese induksie en Maxwell se vergelykings, wisselstroombane,

elektriese velde in materie, magnetiese velde in materie

PHY204C Praktikum (jaarmodule)

Voorvereiste: PHY105 (of ten minste 65% in PHY101 voor 2007) (of APM111),

PHY106 (of ten minste 65% in PHY102 voor 2007), PHY103, MAT103, enige

TWEE van MAT101, 102, 1512, 113

Medevereiste: PHY201, 202, 206

PHY206E Golwe (jaarmodule)*

Voorvereiste: PHY105 (of ten minste 65% in PHY101 voor 2007) (of APM111),

PHY106 (of ten minste 65% in PHY102 voor 2007), MAT103, enige TWEE

van MAT101, 102, 1512, 113

Leerplan: Vrye en gedwonge vibrasies, demping, warmte, anharmoniese

vibrasies en chaos, gekoppelde ossillasies, niedispersiewe golwe, Fourier-teorie,

dispersie, elektromagnetiese golwe, solitone, refl eksie, refraksie, diff raksie

DERDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 7)

PHY302D Kwantumfi sika (jaarmodule)*

Voorvereiste: Enige TWEE PHY-modules op tweedejaarsvlak

Leerplan: Die Bohr-atoom; golfeienskappe van deeltjies; golf-deeltjiedubbelheid;

die Schrödinger-vergelyking; gebonde toestande; die harmoniese ossillator;

eiefunksies, eiewaardes, waarskynlikheidsdigt-hede; golfpakkies en

die onsekerheidsverbande; verstrooiing van deeltjies; die tonnel-eff ek;

hoekmomentum; spin; optelling van hoekmomenta; die waterstofatoom;

fynstruktuur; identiese deeltjies en simmetrie; die Zeeman-eff ek

PHY303E Statistiese fi sika (jaarmodule)*

Voorvereiste: Enige TWEE PHY-modules op tweedejaarsvlak

Leerplan: Statistiese beskrywing van sisteme met baie deeltjies; fundamentele

postulate van statistiese fi sika; toestandsdigtheid; toestandsom; meganiese,

termiese en algemene interaksies; omkeerbare en nieomkeerbare prosesse;

mikrokanoniese, kanoniese en groot kanoniese versamelings; toepassings

sluit in: kinetiese teorie van verdunde gasse in ekwilibrium, fase-oorgange,

warmtekapasiteit van vastestowwe, paramagnetisme, massa-aksiewet

PHY306H Praktikum (jaarmodule)

Voorvereiste: TWEE PHY-modules op tweedejaarsvlak, waarvan een

PHY204C moet wees

PHY307J Vastetoestandfi sika (jaarmodule)*

Voorvereiste: Enige TWEE PHY-modules op tweedejaarsvlak

Advies: Studente word aangeraai om PHY302 en PHY303 te slaag voordat

hierdie module aangepak word.

Leerplan: Kristalstrukture, roostervibrasies, mobiele elektrone, metale,

magnetisme, werklike metale, Fermi-oppervlakke

PHY308K Atoom- en kernfi sika (jaarmodule)*

Voorvereiste: Enige TWEE PHY-modules op tweedejaarsvlak

Advies: Studente word aangeraai om eers vir PHY302 te registreer voordat

hierdie module geneem word

Leerplan: Subatomiese sisteme; kerneienskappe; kernkragte: die sterk- en

die swak-wisselwerking; kernmodelle; kernverval en radioaktiwiteit;

kernreaksies; kernenergie; kernastrofi sika

44

5 Praktiese werk en eksamens

PHY103, 204 en 306 is hoofsaaklik laboratoriumkursusse wat onder andere

die uitvoering van voorgeskrewe eksperimente behels. Die ander Fisikamodules

is teoreties van aard.

PHY103

Studente wat vir PHY103 inskryf, moet ‘n verpligte laboratoriumkursus

in die laboratorium van die Departement Fisika aan Unisa in Pretoria

bywoon. Die laboratoriumkursus word slegs gedurende Augustus

aangebied en duur 10 dae (2 x Maandag tot Vrydag). Afgesien van die

uitvoering van voorgeskrewe eksperimente, is praktiese demonstrasies

asook lesing- en rekenaarondersteunde sessies oor die teoretiese aspekte

van alle EERSTEVLAKMODULES in die kursus ingesluit.

Toelating tot die laboratoriumkursus is beperk tot studente wat ‘n bepaalde

getal werkopdragte bevredigend voltooi het.

Die enigste eksamen vir PHY103 word op die laaste dag van die

laboratoriumkursus afgeneem.

Die fi nale eksamenpunt vir PHY103 word saamgestel uit die punte wat vir

die praktiese werk, die toetse en die eksamen in Augustus toegeken word.

PHY204 EN 306

Studente wat vir hierdie modules inskryf, moet ‘n verpligte

laboratoriumkursus in die Fisika-laboratoriums van die Universiteit van

die Witwatersrand in Johannesburg bywoon. Die laboratoriumkursus

duur ongeveer twee weke gedurende Junie en word onder toesig van die

dosente van die Universiteit van die Witwatersrand aangebied.

Toelating tot die laboratoriumkursus is beperk tot studente wat ‘n bepaalde

getal werkopdragte bevredigend voltooi het.

Die punt wat toegeken word vir die praktiese werk wat gedurende Junie in

PHY204 of 306 uitgevoer is, is ook die eksamenpunt vir die betrokke module.

5.1 VRYSTELLING VAN PRAKTIESE WERK EN PRAKTIESE

EKSAMENS

Die Voorsi er van die Departement kan vrystelling van die praktiese

modules toestaan indien ‘n student voorheen die betrokke praktiese kursus

aan ‘n erkende universiteit bevredigend voltooi het.

Vir hierdie doel moet die student die voorsi er van die departement

voorsien van ‘n sertifi kaat, uitgereik deur die betrokke universiteit, waarin

die fi nale punt wat vir die student se praktiese werk toegeken is en die jaar

waarin dit behaal is, bevestig word.

Indien vrystelling verleen word, sal die punt wat behaal is as die fi nale

eksamenpunt aanvaar word.

Indien ‘n student die volledige Fisika I-kursus aan ‘n ander universiteit

gevolg het, maar slegs in die praktiese werk geslaag het, kan vrystelling

van PHY103 oorweeg word op voorwaarde dat die student in addisionele

eerstevlakmodules in Fisika slaag binne twee jaar nadat vrystelling van

PHY103 verleen is. Die betrokke modules is PHY101 en 102 (of PHY105 en

106) en PHY104. Vrystelling van PHY103 sal nie oorweeg word indien meer as

vyf jaar verloop het sedert die student in die praktiese werk geslaag het nie.

Studente word versoek om NIE reëlings te tref om die praktiese werk by

ander universiteite uit te voer terwyl hulle vir die praktiese modules aan

Unisa geregistreer is nie. In sodanige gevalle sal vrystelling van die betrokke

praktiese modules onder geen omstandighede toegestaan word nie.

5.2 DATUMS VAN PRAKTIESE WERK EN PRAKTIESE

EKSAMENS

Module Datum

PHY103 Kyk Studiebriewe 101 en 102

PHY204

Kyk Studiebrief 101

PHY306 }

Fisiologie

(aangebied deur die Departement Lewenswetenskappe,

Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus)

Telefoonnommer 018 299 2524

1 Algemene Inligting

Studente moet vir toelating tot die teoretiese en praktiese eksamens

kwalifi seer deur bevredigende antwoorde op ‘n minimum aantal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!