02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

28

Biologie

(aangebied deur die Departement Lewens- en

Verbruikerswetenskappe

Verbruikers )

Telefoonnommer 011 471 2230

1 Algemene Inligting

Biologie word NIE as hoofvak aangebied nie aangesien modules in

Biologie slegs op eerstejaarsvlak aangebied word.

Studente moet vir toelating tot die teoretiese en praktiese eksamens

kwalifi seer deur bevredigende antwoorde op ‘n minimum aantal

werkopdragte vir elk van die betrokke modules voor bepaalde datums

in te lewer.

Studente wat nie die praktiesewerksessies in Potchefstroom

gedurende die vermelde datums kan bywoon nie, mag NIE registreer

nie. Datums kan NIE gewysig word nie.

Studente wat vòòr 1989 in een of meer BLG-modules geslaag het,

moet met die Departement Studentetoelatings en Registrasies (Tel.

0861 670 411) in verbinding tree VOORDAT hulle weer vir enige

BLG-modules registreer.

VIR DIE KOLLEGE VIR WETENSKAP, INGENIEURSWESE EN

TEGNOLOGIE

Biologie mag NIE gekies word deur studente wat vir modules in

Dierkunde en/of Plantkunde wil registreer nie.

Biologie (al vier modules op eerstejaarsvlak) verleen nie toegang tot

Dierkunde en/of Plantkunde op tweedejaarsvlak nie.

Krediet vir ‘n graad word verleen vir:

(i) òf BLG101/111 òf BOT101/111/121 òf ZOL101/111/121

(ii) nie meer as een van òf BLG111 (of 101), BOT111 (of 101) òf

ZOL111 (of 101)

(iii) òf BLG112 òf BLG102

(iv) òf BLG112, 113 (of 102, 103) òf BOT112, 113 (of 102, 103) en/of

ZOL112, 113 (of 102, 103)

(v) òf BLG113 òf BLG103

(vi) òf BLG114 òf BLG102, 103

2 Oorgangsmaatreëls

Studente, wat BLG112J gedruip het aan die einde van 2009, moet

herregistreer vir BLG112J. BLG112J sal slegs beskikbaar wees vir

herhalers van 2010 -2011.Geen nuwe registraties sal toegelaat word

nie.

Studente, wat BLG113K gedruip het aan die einde van 2009, moet

herregistreer vir BLG113K. Geen nuwe registrasies toegelaat vir

BLG113K. BLG113K sal slegs beskikbaar wees vir herhalers van

2010 -2011.

3 Leerplan

Voorvereiste slegs vir die BA-graad:

(a) Natuur- en Skeikunde òf Biologie op Matrikulasievlak

of

(b) minstens 40% (E-simbool) in Wiskunde HOëR GRAAD (of

minstens 50% (D-simbool) in Wiskunde STANDAARD GRAAD) op

Matrikulasievlak behaal het, in welke geval beide CHE111 en 112

(kyk onder Chemie) geslaag moet word voordat vir enige modules

in Biologie geregistreer kan word

of

(c) die Wiskunde-modules MAT1510 en MAT1511 (Wiskunde (spesiale

kursus)) geslaag het, in welke geval beide CHE111 en CHE112 geslaag

moet word voordat vir enige modules in Biologie geregistreer kan word

BLG111H Basiese Biologie* (S1 en S2)

Medevereiste vir BSc: CSS101

Doelstelling: om studente in staat te stel om basiese biologiese begrippe

te verstaan ten opsigte van die fi siese en chemiese grondslag van lewe;

selstruktuur en funksies; sitogenetika; selmetaboliese beginsels, en

ekologiese beginsels.

BLG112J Plantbiologie* (S1 en S2)

Medevereiste vir BSc: CSS101

Doelstelling: om studente in staat te stel om die bou (Morfologie), funksie

(Fisiologie) en diversiteit (Sistematiek) van geselekteerde verteenwoordigers

van die Ryke Monera, Protista, Fungi en Plantae te verstaan.

BLG113K Dierbiologie* (S1 en S2)

Medevereiste vir BSc: CSS101

Doelstelling: om studente met ‘n basiese kennis van die vorm (anatomie)

en funksie (fi siologie) van diere (invertebrate en vertebrate) te gee ten

opsigte van ‘n verskeidenheid prosesse, byvoorbeeld respirasie, voeding,

homeostase, voortplanting, ensovoorts.

BLG114L Biologie Prakties* (jaarmodule)

LW

Hierdie module word deur die Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus,

telefoonnommer 018 299 2524, aangebied.

Medevereiste vir BSc: BLG111, BLG1502, CSS101

Medevereiste vir BA: BLG111, BLG1502

Doelstelling: om studente in staat te stel om die bou, funksie en diversiteit

van geselekteerde lewende eksemplare van die Ryke Monera, Protista,

Fungi, Plantae en Animalia te bestudeer deur spesifi eke tegnieke (bv

mikroskopie, fi siologie-eksperimente) en vaardighede (bv gebruik van

mikroskooppreparate en dierdisseksies) te gebruik.

BLG1502: Dier en plant Diversiteit (S1 and S2)

Doelstelling: om studente ‘n basiese kennis van die vorm en funksie van

plante en diere, sowel as diversiteit van geselekteerde verteenwoordigers

van die plante rykdom te bekom.

4 Praktiese Werk

4.1 GEWIG VAN PRAKTIKA

In die volgende modules is die persentasie van die totale getal punte wat

aan die praktika toegeken word, soos volg:

BLG114 ...................................................................................100%

4.2 DATUMS VIR PRAKTIESE WERK EN EKSAMENS

Datums vir die praktiese werk word in studiebrief 101 van die studie

materiaal aangekondig.

Bybelkunde

(aangebied deur die Departement Ou Testament

en Ou Nabye Oosterse Studie en die Departement

Nuwe Testament en Vroeg-Christelike Studie)

Telefoonnommer 012 429 4711; 012 429 4322

1 Inleiding

In Bybelkunde word studente bekend gestel aan die boeke van die Bybel en

die wêreld waarin dit ontstaan het. Dit behels ‘n studie van die mense wat

in daardie wêreld geleef het, asook hul opva ings, kulturele gebruike en

waardes. Studente word toegerus om die Bybelse en ander godsdienstige

geskri e van die Ou Nabye Ooste en die latere vroeg-Christelike wêreld

met kulturele sensitiwiteit te lees en te verstaan. Sodoende kan hulle krities

in gesprek tree met die waardes wat deur hierdie godsdienstige tradisies

opgeroep en voorgestaan word, en kan hulle die relevansie van die

sosiale, kulturele en etiese kwessies wat met hierdie tradisies saamhang,

waardeer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!