02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die volledige Jaarboek bestaan uit:

DEEL 1 Algemene Inligting en reglemente

(Alle grade, diplomas en sertifi kate)

DEEL 2 Vakke V en Leerplanne

DEEL 3 Reglemente: Kollege vir Landbou en Omgewingswetenskappe

DEEL 4 Reglemente: Kollege vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

DEEL 5 Reglemente: Kollege vir Menswetenskappe

DEEL 6 Reglemente: Kollege vir Regsgeleerdheid

DEEL 7 Reglemente: Kollege vir Natuurwetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie

KENNISGEWING

Die Jaarboek is slegs vir 2010 geldig. Reglemente en leerplanne kan vir 2011 gewysig word.

Die Jaarboek is verkrygbaar by:

Die Registrateur

Posbus 392

Unisa

0003

This Calendar is also available in English.

ISBN (Jaarboekstel) 978-1-86888-594-7

ISBN (Jaarboek 2) 978-1-86888-587-9

ISSN 0257-8905

Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika

Enkele studie-eenhede is slegs in Engels beskikbaar. Dit staan die student egter vry om sy werkopdragte en eksamens in Afrikaans te beantwoord. Alle

navrae en korrespondensie aan die dosente kan in Afrikaans of Engels geskied.

Kursusse wat op die Internet aangebied word sal aanvanklik net in Engels beskikbaar wees. Hoewel dieselfde kerninhoud as in die gedrukte studiemateriaal

gedek word, sal die eiesoortige kenmerke van die Internet verskillende vorme van verryking moontlik maak.

Om dié Afrika-universiteit in diens van die mensdom te word

Ons Visie

Ons Missie

Die Universiteit van Suid-Afrika is ‘n komprehensiewe, opeleer- en afstandsonderriginstelling wat, in reaksie op die uiteenlopende behoe es van die

samelewing:

algemene akademiese en loopbaangerigte leergeleenthede van gehalte bied wat deur die beginsels van lewenslange leer, buigsaamheid en

studentgeoriënteerdheid onderlê word;

navorsing en kennisontwikkeling onderneem wat deur integriteit, gehalte en nougesetheid gerig word;

aan gemeenskapsontwikkeling deelneem deur sy hulpbronne en vermoëns ter bevordering van benadeeldes aan te wend;

vir alle leerders, veral dié in Afrika en dié wat gemarginaliseer is, toeganklik is deur middel van ‘n hindernisvrye omgewing, met inagneming van die

behoe es van die wêreldmark;

aan die behoe es van ‘n uiteenlopende leerdersprofi el voldoen deur toepaslike ondersteuning te bied wat deur gepaste inligting en kommunikasietegnologie

bevorder word;

hoëgehaltebekwaamhede onder sy personeel ontwikkel en behou met die oog op menslike ontwikkeling, deur die hulpbronne tot sy beskikking

doeltreff end en eff ektief aan te wend;

'n institusionele etos, ‘n intellektuele kultuur en opvoedkundige ervaring aankweek en bevorder wat bydra tot kritiese diskoers, intellektuele

weetgierigheid, verdraagsaamheid en uiteenlopende standpunte;

tot ‘n goeie en verantwoordelike samelewing bydra deur individue met sterk karakter en uiteenlopende vermoëns te laat gradueer; en

aan die behoe es van die mededingende wêreldsamelewing voldoen deur verhoudings van samewerking met sy belanghebbendes en ander vennote

te kweek.

Waardes

Die Universiteit van Suid-Afrika onderskryf die waardes van menswaardigheid, die bereiking van gelykheid en maatskaplike geregtigheid, vervat in die

Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika. Ons bevestig ook die historiese beginsels van akademiese vryheid. Ons streef daarna om dit die skering en

inslag van ons institusionele lewe en kultuur te maak.

Hierdie waardes en beginsels behels die volgende elemente:

INTEGRITEIT

Ons verbind ons tot waarheid, eerlikheid, deursigtigheid en verantwoordelikheid in alles wat ons doen.

MAATSKAPLIKE GEREGTIGHEID EN BILLIKHEID

Ons bevorder gelykheid van toegang en geleentheid sodat almal hulle volle potensiaal kan ontwikkel.

UITNEMENDHEID

Ons streef hoë standaarde in al ons praktyke na, met deurlopende aandag aan die verbetering van gehalte.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!